{"id":27118,"date":"2014-09-19T13:45:24","date_gmt":"2014-09-19T11:45:24","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27118"},"modified":"2014-09-19T13:45:24","modified_gmt":"2014-09-19T11:45:24","slug":"geweld-teen-produktiewe-sa-inwoners-neem-toe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27118","title":{"rendered":"Geweld teen produktiewe SA-inwoners neem toe"},"content":{"rendered":"<p>Die jongste vrystelling van misdaadsyfers toon dat geweld in Suid-Afrika aan die toeneem is en veral produktiewe inwoners word direk geraak deur die toename.<\/p>\n<p>Geweldsmisdade waarin individue persoonlik geteiken word soos moord, roof en motorkapings het kommerwekkend toegeneem. <\/p>\n<p>Moord het met 5% toegeneem met meer as 17 000 moorde wat gepleeg is. <\/p>\n<p>Di\u00e9 toename beteken dat Suid-Afrika die twyfelagtige eer te beurt geval het om as gevaarlike misdaadhool te kwalifiseer met &#8216;n moordsyfer van 32,2 per 100 000 van die bevolking, terwyl die w\u00eareldgemiddeld maar 7 per 100 000 is. <\/p>\n<p>Suid-Afrika se moordsyfer is tans amper vyf keer meer as die w\u00eareldgemiddeld. Die platteland is veral gevaarlik.<\/p>\n<p>Daar heers verder kommer oor die geloofwaardigheid van die syfers, aangesien polisiestasies dikwels nie die korrekte kategorie van misdaad rapporteer nie.<\/p>\n<p>Gewapende roof word in talle gevalle as diefstal gerapporteer, terwyl inbrake nie gerapporteer word nie om versekeringspremies laag te hou.<\/p>\n<p>Die ISS het die toename voor die vrystelling aan &#8220;opvoeding&#8221; toegeskryf en ges\u00ea misdaadstatistiek moet maandeliks bekend gemaak word om sodoende &#8216;n beter misdaadvoorkomingsplan te kan opstel.<\/p>\n<p>Swart aanvalle op woonhuise, die misdaad wat die meeste gevrees word in Suid-Afrika, het met 7,4%, oftewel 19 284 gevalle toegeneem en roof met verswarende omstandighede het met 12,7% of 119 351 gevalle.<\/p>\n<p>Motorkapings het met 12,3% (11 221 gevalle) gestyg en roof by sake-ondernemings het met &#8216;n yslike 31,3% (18 615 gevalle) toegeneem. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die jongste vrystelling van misdaadsyfers toon dat geweld in Suid-Afrika aan die toeneem is en veral produktiewe inwoners word direk geraak deur die toename. Geweldsmisdade waarin individue persoonlik geteiken word soos moord, roof en motorkapings het kommerwekkend toegeneem. Moord het met 5% toegeneem met meer as 17 000 moorde wat gepleeg is. Di\u00e9 toename beteken &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27118\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Geweld teen produktiewe SA-inwoners neem toe&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[11030,8814,1665,18030,218,5570],"class_list":["post-27118","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-aanvalle","tag-gewapende-roof","tag-geweld","tag-hool","tag-misdaad","tag-roof"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27118","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27118"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27118\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27118"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27118"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27118"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}