{"id":27112,"date":"2014-09-19T11:50:07","date_gmt":"2014-09-19T09:50:07","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27112"},"modified":"2014-09-19T11:50:07","modified_gmt":"2014-09-19T09:50:07","slug":"oop-moskee-open-in-wynberg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27112","title":{"rendered":"Oop Moskee open in Wynberg"},"content":{"rendered":"<p>Die eerste diens van die nuwe sogenaamde Oop Moskee in Wynberg, Kaapstad, word Vrydag met etenstyd gehou. <\/p>\n<p>Die stigter van die moskee, professor Taj Hargey, s\u00ea hy sal die diens in Engels waarneem. Hy s\u00ea die moskee sal toeganklik wees vir alle nie-Moslems en homoseksuele en vroue sal gebede kan lei. <\/p>\n<p>Hargey is &#8216;n professor van Islamitiese studies en Afrika-geskiedenis aan die Oxford-universiteit in Brittanje.<\/p>\n<p>Maar te oordeel aan die reaksie teen die moskee, is die Re\u00ebnboognasie nie te vinde vir die gedagte nie. Die professor het glo doodsdreigemente gekry.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nDie moskee, s\u00ea Hargey, sal Islam volgens sy oorspronklike heilige teks, die Koran interpreteer. Hy s\u00ea die moskee sal harde kerninterpretasies, soos di\u00e9 wat gelei tot godsdienstige konflikte tussen Moslems in Irak, Somali\u00eb en Nigeri\u00eb verwerp.<br \/>\n\u00a0<br \/>\n&#8220;Ons het &#8216;n teologiese mafia wat die Moslemgemeenskap beheer,&#8221; het Hargey ges\u00ea.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nVroue en mans kan voortaan dieselfde ingang gebruik, en hulle kan saambid in dieselfde saal sonder skeidsmure. Vroue sal ook deel van die moskee se uitvoerende raad wees en sal toegelaat word om gebede te lei.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nDie moskee is oop vir alle Moslems asook mense van alle gelowe en tref geen onderskeid tussen verskillende groepe nie. <\/p>\n<p>Verder het Hargey ges\u00ea, sal die moskee oop wees vir gay gelowiges maar sal nie gay huwelike voltrek nie aangesien dit deur die Koran verbied word.<br \/>\n\u00a0<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die eerste diens van die nuwe sogenaamde Oop Moskee in Wynberg, Kaapstad, word Vrydag met etenstyd gehou. Die stigter van die moskee, professor Taj Hargey, s\u00ea hy sal die diens in Engels waarneem. Hy s\u00ea die moskee sal toeganklik wees vir alle nie-Moslems en homoseksuele en vroue sal gebede kan lei. Hargey is &#8216;n professor &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27112\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Oop Moskee open in Wynberg&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5361,5984,18028,18029],"class_list":["post-27112","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-islam","tag-koran","tag-oop-moskee","tag-teologiese-mafia"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27112","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27112"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27112\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27112"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27112"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27112"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}