{"id":27104,"date":"2014-09-19T09:17:50","date_gmt":"2014-09-19T07:17:50","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27104"},"modified":"2014-09-19T09:18:20","modified_gmt":"2014-09-19T07:18:20","slug":"boer-doodgemartel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27104","title":{"rendered":"Boer doodgemartel"},"content":{"rendered":"<p>Sarel Janse van Rensburg, 75, is Donderdag op die plaas Froggy Pond naby Dullstroom doodgemartel. Hy is die vyfde slagoffer van &#8216;n plaasmoord in Limpopo die afgelope twee maande.<\/p>\n<p>Twee jaar gelede is Van Rensburg se broer en skoonsuster in &#8216;n plaasaanval in Limpopo vermoor.<\/p>\n<p>Sy ouer broer, Johan en skoonsuster, Gloudien, is in Junie 2012 op hul plaas naby Baltimore vermoor.<\/p>\n<p>Claudine van Wyk, Janse van Rensburg se dogter, was in 2012 Mev. Verenigde Nasies vir die provinsie.<\/p>\n<p>Haar pa is herhaaldelik met &#8216;n ysterstaaf teen die kop geslaan, met &#8216;n mes in die bors gesteek en in die kop geskiet. Die wewenaar sou in November sy 76ste verjaardag gevier het.<\/p>\n<p>Hy was alleen toe twee swartes wat kom water vra het, hom oorval het. Janse van Rensburg is volgens die polisie eers met \u2019n staalstaaf geslaan voordat hy met sy eie skoenveters vasgebind is.<\/p>\n<p>Hy is daarna deur die swart aanvallers met &#8216;n mes in die bors gesteek en in die kop geskiet.<\/p>\n<p>Die twee swartes &#8211; 21 en 25 &#8211; wat onder meer &#8216;n geldtrommel gesteel het, is intussen gearresteer. Die polisie het die twee met die trommel betrap. <\/p>\n<p>Een was voorheen gevang vir huisroof.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Sarel Janse van Rensburg, 75, is Donderdag op die plaas Froggy Pond naby Dullstroom doodgemartel. Hy is die vyfde slagoffer van &#8216;n plaasmoord in Limpopo die afgelope twee maande. Twee jaar gelede is Van Rensburg se broer en skoonsuster in &#8216;n plaasaanval in Limpopo vermoor. Sy ouer broer, Johan en skoonsuster, Gloudien, is in Junie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27104\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Boer doodgemartel&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[10177,4111,9115,218,7298,9086],"class_list":["post-27104","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-boer","tag-landbou","tag-limpopo","tag-misdaad","tag-plaasaanval","tag-plaasmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27104","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27104"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27104\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27104"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27104"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27104"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}