{"id":27085,"date":"2014-09-18T09:37:52","date_gmt":"2014-09-18T07:37:52","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27085"},"modified":"2014-09-18T09:38:23","modified_gmt":"2014-09-18T07:38:23","slug":"israeliese-minister-wat-swartes-na-swede-stuur-bedank","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27085","title":{"rendered":"Israeliese minister wat swartes na Swede stuur, bedank"},"content":{"rendered":"<p>Die Israelse minister van binnelandse sake wat duisende swart &#8220;vlugtelinge&#8221; na Swede gerepatrieer het, het bedank.<\/p>\n<p>Gideon Saar, het vroe\u00ebr ges\u00ea dat Israel &#8220;nie kan bekostig om tienduisende swartes te absorbeer nie, want dit sal die Joodse aard van die staat be\u00efnvloed.&#8221; <\/p>\n<p>Saar het nie ges\u00ea wat swartes sal doen aan die &#8220;Sweedse aard van die Sweedse staat&#8221; nie. <\/p>\n<p>Die verstommende &#8220;ooreenkoms&#8221; van Januarie di\u00e9 jaar om swartes van Israel na Swede te repartrieer, is totaal ge\u00efgnoreer deur die media.<\/p>\n<p>Volgens &#8216;n kort Ynetnews-artikel, getiteld &#8220;Asielsoekers gestuur na Swede in die vorige weke&#8221; en gepubliseer op 7 Januarie 2014, het die Israeliese &#8220;ministerie van binnelandse sake Dinsdag berig dat dosyne Eritrese asielsoekers na Swede gevlieg het in die laaste paar weke. Dit is die eerste keer dat die asielsoekers na Swede reis. <\/p>\n<p>&#8220;Minister Gideon Saar het die oordrag met die Sweedse regering en die VN se vlugteling-agentskap onderhandel. Elke asielsoeker ontvang &#8216;n $3,500 toekenning,&#8221; het die kort artikel afgesluit. <\/p>\n<p>Niemand het blykbaar enige beswaar teen Joodse rassuiwerheid of die feit dat Jode nie van swartes hou nie, selfs nie die Swede nie.<\/p>\n<p>Elders in die w\u00eareld beywer Jode hulself onverpoos vir ongebreidelde rasvermenging.<\/p>\n<p>Saar het Woensdagaand sy bedanking aangekondig. Hy het die aankondiging gedoen tydens \u2018n seremonie ter viering van die Joodse Nuwe Jaar in Tel Aviv. <\/p>\n<p>Die 47-jarige Saar het ges\u00ea hy wil &#8220;meer tyd saam met sy familie deurbring&#8221;, maar dit lyk asof hy wil wegstaan van premier Benjamin Netanyahu wat reeds sy bedanking aanvaar het.<\/p>\n<p>Ontleders meen dis &#8216;n aanduiding van &#8216;n krisis binne die Likud-party en Netanyahu se leierskap wat besig is om in duie te stort. Ander meen Saar het skielik bedank weens &#8216;n ondersoek teen hom wat ook tot sy politieke einde sou lei.<\/p>\n<p>Di\u00e9 besluit het skokgolwe veroorsaak in Joodse politieke binnekringe. Saar is beskou as \u2018n toekomstige kandidaat vir die posisie as premier. Hy is getroud met die joernalis Geula Even.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Israelse minister van binnelandse sake wat duisende swart &#8220;vlugtelinge&#8221; na Swede gerepatrieer het, het bedank. Gideon Saar, het vroe\u00ebr ges\u00ea dat Israel &#8220;nie kan bekostig om tienduisende swartes te absorbeer nie, want dit sal die Joodse aard van die staat be\u00efnvloed.&#8221; Saar het nie ges\u00ea wat swartes sal doen aan die &#8220;Sweedse aard van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27085\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Israeliese minister wat swartes na Swede stuur, bedank&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[18020,5174,18022,18021,4947,8707],"class_list":["post-27085","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized","tag-gideon-saar","tag-israel","tag-likud","tag-rassesuiwerheid","tag-swartes","tag-swede"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27085","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27085"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27085\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27085"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27085"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27085"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}