{"id":27059,"date":"2014-09-17T08:01:56","date_gmt":"2014-09-17T06:01:56","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27059"},"modified":"2014-09-17T08:01:56","modified_gmt":"2014-09-17T06:01:56","slug":"replika-van-mandela-tronksel-n-klaaglike-foefie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27059","title":{"rendered":"&#8216;Replika&#8217; van Mandela-tronksel &#8216;n klaaglike foefie"},"content":{"rendered":"<p>Robbeneiland trek nie meer besoekers wat oud-terroris Nelson Mandela se tronksel wil sien nie. <\/p>\n<p>Met die afname in belangstelling, het Denis Goldberg besluit om die foefie na die vasteland te bring om skoolkinders te indoktrineer. Goldberg was een van die politieke gevangenes wat deel was van die Rivonia-verhoor, &#8216;n groep Joodse kommuniste wat terreur in Suid-Afrika gepleeg het.<\/p>\n<p>Mandela se tronksel op Robbeneiland het deur die jare egter &#8216;n uiters vreemde transformasie ondergaan. <\/p>\n<p>Tydens sy aanhouding was dit vol boeke op sy boekrak en \u2018n bed met \u2018n matras en kussing, \u2018n stoel en lessenaar soos foto- en filmmateriaal van selfs CNN, of die Johannesburgse digitale argief duidelik aantoon. <\/p>\n<p>Foto\u2019s van swart Amerikaanse sterre soos Beyonc\u00e9 wat by die tronksel poseer, wys die rak en bed in die agtergrond.<\/p>\n<p>Met President Obama se besoek het die kamer skielik die bed, matras, boekrak, tafel en stoel<a href=\"http:\/\/praag.co.za\/?p=20224\"> verloor<\/a>!<\/p>\n<p>Die getransformeerde &#8220;replika&#8221; van die tronksel is Dinsdagoggend by die Nelson Mandela Gateway in die V&#038;A Waterfront in die Moederstad bekend gestel.<\/p>\n<p>Die &#8220;replika&#8221; wat &#8216;n totale versinsel blyk te wees, is deur gevangenes van die Pollsmoor-gevangenis gebou en dit word nog tot m\u00f4re in die V&#038;A Waterfront uitgestal. Van daar word dit in Oktober na die Kaapstad-biblioteek geskuif.<\/p>\n<p>Die &#8220;replika&#8221; het ook \u2019n interaktiewe webtuiste, www.mandela27.eu. waar die nou kaalgestroopste ruimte en klaaglike propagandafoefies besigtig kan word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Robbeneiland trek nie meer besoekers wat oud-terroris Nelson Mandela se tronksel wil sien nie. Met die afname in belangstelling, het Denis Goldberg besluit om die foefie na die vasteland te bring om skoolkinders te indoktrineer. Goldberg was een van die politieke gevangenes wat deel was van die Rivonia-verhoor, &#8216;n groep Joodse kommuniste wat terreur in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27059\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Replika&#8217; van Mandela-tronksel &#8216;n klaaglike foefie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[18011,6002,13316],"class_list":["post-27059","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-mandela-tronksel","tag-propaganda","tag-robbeneiland"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27059","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27059"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27059\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27059"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27059"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27059"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}