{"id":27055,"date":"2014-09-17T07:45:31","date_gmt":"2014-09-17T05:45:31","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27055"},"modified":"2014-09-17T08:22:45","modified_gmt":"2014-09-17T06:22:45","slug":"hulpgeld-en-troepe-teen-ebola-virus-ontplooi","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27055","title":{"rendered":"Hulpgeld en troepe teen ebola-virus ontplooi"},"content":{"rendered":"<p>Die Australiese regering het aangekondig dat hy onmiddellik nog geldelike hulp van sowat R60 miljoen gaan stuur vir die internasionale aksieprogram om die ebola-epidemie in Wes-Afrika te stuit.<\/p>\n<p>Australi\u00eb het voorheen R10 miljoen geskenk.<\/p>\n<p>Julie Bishop, die minister van buitelandse sake, het Woensdag in \u2018n verklaring ges\u00ea die geld sluit die R20 miljoen in wat Brittanje versoek het om mediese dienste in Sierre Leone te verskaf.<\/p>\n<p>President Barack Obama het Dinsdag aangekondig dat die VSA troepe teen die ebola-virus in Wes-Afrika sal ontplooi.<\/p>\n<p>Om die epidemie te stuit sal 3 000 Amerikaanse weermagpersoneel soontoe gestuur word om &#8216;n gesondheidsprogram te begin.<\/p>\n<p>Dit sal &#8216;n gedwonge inentingsveldtog insluit met middels wat glo nog nie voorheen getoets is nie.<\/p>\n<p>UNMIL, die VN se milit\u00eare ontplooiing na Liberi\u00eb is in 2003 op die been gebring om &#8216;n skietstilstandooreenkoms te versterk na &#8216;n burgeroorlog wat byna 150,000 Liberi\u00ebrs &#8211; meestal burgerlikes &#8211; uitgewis het en nog 850 000 gedwing het om te vlug na naburige lande. <\/p>\n<p>Die missie hou tans 4619 milit\u00eare personeel in Liberi\u00eb. Die Veiligheidsraad het pas <a href=\"http:\/\/www.shanghaidaily.com\/article\/article_xinhua.aspx?id=241017\">ingestem<\/a> om die sending te verleng tot Desember deser.<\/p>\n<p>Obama gaan na Atlanta reis waar hy die Amerikaanse gesondheidshoofde sal ontmoet. Dit is deel van &#8216;n w\u00eareldpoging om die epidemie, wat reeds 2 400 lewens ge\u00ebis het, die hoof te bied.<\/p>\n<p>Dit word beskou as die ergste ebola-epidemie n\u00f3g en dit het reeds versprei deur Liberi\u00eb, Sierra Leon, Nigeri\u00eb en die Demokratiese Republiek van Kongo.<\/p>\n<p>Die Amerikaanse hulp sal hoofsaaklik gefokus word op Liberi\u00eb, wat sover die ergste getref is.<\/p>\n<p>Die Verenigde Nasies het Woensdag ges\u00ea dat byna $1 miljard vir &#8216;n uitsonderlike, internasionale reaksie op die ebola-epidemie in Wes-Afrika nodig is.<\/p>\n<p>Die Sekretaris-generaal Ban Ki-moon het verklaar: &#8220;Elke dag wat ons terughou, sal die koste en die lyding eksponensieel groei.&#8221;<\/p>\n<p>&#8220;Dit is nie net &#8216;n gesondheidskrisis nie, maar dit het ernstige humanit\u00eare, ekonomiese en maatskaplike gevolge wat ver buite die betrokke lande kan versprei,&#8221; het die sekretaris-generaal ges\u00ea op &#8216;n perskonferensie by die VN se hoofkwartier.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Australiese regering het aangekondig dat hy onmiddellik nog geldelike hulp van sowat R60 miljoen gaan stuur vir die internasionale aksieprogram om die ebola-epidemie in Wes-Afrika te stuit. Australi\u00eb het voorheen R10 miljoen geskenk. Julie Bishop, die minister van buitelandse sake, het Woensdag in \u2018n verklaring ges\u00ea die geld sluit die R20 miljoen in wat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27055\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Hulpgeld en troepe teen ebola-virus ontplooi&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[8315,6726,16492,11808,2848,8891],"class_list":["post-27055","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-australie","tag-barack-obama","tag-ebola","tag-troepe","tag-vsa","tag-wes-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27055","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27055"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27055\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27055"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27055"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27055"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}