{"id":27048,"date":"2014-09-17T07:15:07","date_gmt":"2014-09-17T05:15:07","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27048"},"modified":"2014-09-17T07:15:07","modified_gmt":"2014-09-17T05:15:07","slug":"dodetal-in-nigeriese-kerkramp-vermoedelik-hoer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27048","title":{"rendered":"Dodetal in Nigeriese kerkramp vermoedelik ho\u00ebr"},"content":{"rendered":"<p>President Jacob Zuma het vroe\u00ebr die sterftes bevestig van die 67 Suid-Afrikaners wat dood is in die ineenstorting van &#8216;n kerkgebou in Lagos, Nigeri\u00eb, en sy meegevoel betuig met die gesinne. <\/p>\n<p>Minstens vier Suid-Afrikaanse toergroepe het pastoor TB Joshua se Kerk besoek. Die President het steun beloof aan diegene wat geraak word en s\u00ea hulp sal verleen word met die uitkenning en herwinning van liggame.<\/p>\n<p>Daar word egter vermoed dat die dodetal veel ho\u00ebr is as die amptelike syfer omdat geen joernaliste naby die ramptoneel toegelaat word nie. <\/p>\n<p>Die kerk gebruik glo sy eie reddingswerkers en die gebied is vir die publiek afgesper. <\/p>\n<p>TB Joshua se bewerings van &#8216;n vreemde vliegtuig wat kort voor die ineenstorting van die gebou vier keer laag oor die gebou gevlieg is glo volgens veiligheidskenners &#8216;n foefie om die blaam vir die tragedie op Islamitiese Boko Haram te plaas.<\/p>\n<p>Die land gaan reeds dekades lank gebuk onder godsdiensgeweld wat vir politieke doelwitte aangewend word.<\/p>\n<p>Die &#8220;Profeet&#8221; beskik oor aansienlike politieke invloed in Afrika met presidente en premiers wat sy raad en aanbevelings as navolgingswaardig beskou.<\/p>\n<p>Geboue wat ineenstort is &#8216;n alledaagse verskynsel in Nigeri\u00eb. Die oorspronklike gastehuis, wat uit vier verdiepings bestaan het, het onlangs nog twee verdiepings bygekry, maar vermoedelik was die onderste struktuur nie sterk genoeg daarvoor nie.<\/p>\n<p>Bouregulasies wat sogenaamd &#8220;nagekom word&#8221; in Nigeri\u00eb se korrupsienes behels &#8216;n sertifikaat waarop staan &#8220;Hierdie gebou is veilig&#8221;. Dit word glo in die meeste gevalle bloot gekoop.<\/p>\n<p>Die &#8220;heldersiende profeet&#8221; kan blykbaar ongelukkig nog nie betonsterkte verbeter nie. Joshua het onlangs beweer dat hy selfs slagoffers wat met die Ebola-virus besmet is, met soutwater kan genees.<\/p>\n<p>&#8220;Moeilike tye kan my toets, kan hulle my nie vernietig nie,&#8221; het Joshua Dinsdag getwiet en op Facebook het hy 2 Kronieke 12:5-8 aangehaal: \u201cGod het die vyand toegelaat om Israel te oorwin sodat hulle kon besef hoe om God te dien verskil van hoe om die duiwel te dien. As dit nie vir ons moeilike tye was nie, sou ons nie die aangesig van God gesoek het nie. Ek bedoel, as dit nie vir ons moeilike tye was nie, sou die mens uit sy bose natuur nie die aangesig van God gesoek het nie. Dit beteken God gebruik soms moeilike tye om ons na Homself te trek sodat ons ons regte posisie en besitting in Hom kan inneem.\u201d<\/p>\n<p>Reddingswerkers kla dat &#8220;Die Sinagoge&#8221;, soos die kerk bekendstaan, hulle werk bemoeilik deur geen samewerking te gee nie.<\/p>\n<p>Ten minste vyf Suid-Afrikaanse kerk toergroepe was by Die Sinagoge ten tye van die ineenstorting, volgens Suid-Afrikaanse amptenare. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>President Jacob Zuma het vroe\u00ebr die sterftes bevestig van die 67 Suid-Afrikaners wat dood is in die ineenstorting van &#8216;n kerkgebou in Lagos, Nigeri\u00eb, en sy meegevoel betuig met die gesinne. Minstens vier Suid-Afrikaanse toergroepe het pastoor TB Joshua se Kerk besoek. Die President het steun beloof aan diegene wat geraak word en s\u00ea hulp &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27048\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Dodetal in Nigeriese kerkramp vermoedelik ho\u00ebr&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[16712,18002,18003,2300,9398,9397,17969],"class_list":["post-27048","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-boko-haram","tag-bouregulasies","tag-die-sinagoge","tag-korrupsie","tag-lagos","tag-nigerie","tag-tb-joshua"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27048","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27048"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27048\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27048"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27048"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27048"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}