{"id":27030,"date":"2014-09-16T06:36:40","date_gmt":"2014-09-16T04:36:40","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27030"},"modified":"2014-09-16T06:38:37","modified_gmt":"2014-09-16T04:38:37","slug":"n2-sluit-na-oproer-by-grabouw","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27030","title":{"rendered":"N2 sluit na oproer by Grabouw"},"content":{"rendered":"<p>Oproeriges in Grabouw het Maandag motors met klippe gegooi wat in &#8216;n verkeersknoop op die N2 vanaf Kaapstad vasgesit het, het die polisie ges\u00ea. <\/p>\n<p>&#8220;Ons het baie polisie hier, en ons herlei die verkeer,&#8221; het lt.kol Raldene Watson ges\u00ea. <\/p>\n<p>Die polisie s\u00ea die betogers het die donker gebruik om motoriste op die alternatiewe roetes ook onder die klippe te steek. Informele behuising op Melrose Place in die dorp is deur die betogers afgebreek.<\/p>\n<p>Watson het ges\u00ea die polisie monitor die situasie. <\/p>\n<p>Vroe\u00ebr, het die polisie rubberkoe\u00ebls en traangas gebruik om meer as &#8216;n 1000 oproeriges by Grabouw se munisipale kantore te verjaag. <\/p>\n<p>Die rubberkoe\u00ebls is afgevuur toe oproeriges in Ou Kaapse Weg begin het om klippe na die polisie te gooi. <\/p>\n<p>&#8216;n Gedeelte van die N2 verby die dorp moes gesluit word vir &#8216;n paar uur na verbygaande motors met klippe bestook is. <\/p>\n<p>Olie is op die snelweg uitgegooi en later is rotse en brandende bande om toegang tot die dorp af te sper. <\/p>\n<p>Die N2 is gesluit by Sir Lowryspas, Gordonsbaai en naby Botrivier. <\/p>\n<p>Die betogers het in Gaffleystraat saamgedrom en na die munisipale kantore in Pineview geloop om &#8216;n memorandumlys van hul griewe te oorhandig. <\/p>\n<p>Die openbare orde polisie-eenheid is ingeroep met njalas en waterkanonne om die skare onder beheer te hou. <\/p>\n<p>Na die oorhandiging van die memorandum en toesprake deur verskeie gemeenskapsleiers, het die skare die munisipale kantore verlaat en terug in die lokasie begin om klippe te gooi. <\/p>\n<p>Die protes is die tweede in die afgelope weke. John Michels, leier van die <em>Grabouw Civics Organisation<\/em>, het gewaarsku dat die N2 elke naweek afgesper sal word totdat daar aan hul eise voldoen word. <\/p>\n<p>Griewe in die memorandum sluit &#8216;n gebrek aan behuising, swak en duur elektrisiteit en die slegte toestand van die paaie in.<\/p>\n<p>Die 229 opstande teen owerhede het die Gautengse regering sedert Junie vanjaar tien miljoen rand gekos. <\/p>\n<p>Die LUR vir Gemeenskapsveiligheid, Sizakhele Nkosi-Malobane, het die inligting in antwoord op &#8216;n vraag in die provinsiale wetgewer verstrek. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Oproeriges in Grabouw het Maandag motors met klippe gegooi wat in &#8216;n verkeersknoop op die N2 vanaf Kaapstad vasgesit het, het die polisie ges\u00ea. &#8220;Ons het baie polisie hier, en ons herlei die verkeer,&#8221; het lt.kol Raldene Watson ges\u00ea. Die polisie s\u00ea die betogers het die donker gebruik om motoriste op die alternatiewe roetes ook &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27030\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;N2 sluit na oproer by Grabouw&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[17984,17985,5488,5808],"class_list":["post-27030","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-grabouw","tag-n","tag-oproer","tag-opstand"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27030","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27030"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27030\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27030"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27030"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27030"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}