{"id":27014,"date":"2014-09-15T07:17:50","date_gmt":"2014-09-15T05:17:50","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27014"},"modified":"2014-09-15T07:17:50","modified_gmt":"2014-09-15T05:17:50","slug":"sauk-raadsvoorsitter-versin-glo-ook-kwalifikasies","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27014","title":{"rendered":"SAUK-raadsvoorsitter versin glo ook kwalifikasies"},"content":{"rendered":"<p>Ellen Tshabalala, die voorsitter van die SAUK-raad, kan nie aan die portefeuljekomitee oor kommunikasie bewys lewer van haar sogenaamde kwalifikasies nie. <\/p>\n<p>Die komitee sal glo aanbeveel dat president Jacob Zuma Tshabalala vir die duur van die ondersoek skors. <\/p>\n<p>Tshabalala, wat in Oktober aangestel is, het op haar CV beweer sy het &#8216;n BCom-graad aan die Universiteit van Suid-Afrika behaal, sowel as &#8216;n nagraadse kwalifikasie in arbeidsverhoudinge. <\/p>\n<p>In Julie, het City Press berig dat die universiteit bevestig het dat Tshabalala nie die kwalifikasies het nie. <\/p>\n<p>Die universiteit het slegs die inligting vrygestel nadat &#8216;n aansoek in terme van die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting Wet gemaak is. <\/p>\n<p>Joyce Moloi-Moropa, ANC-lid van die Parlement en die voorsitter van die komitee, het bevestig dat Tshabalala nie behoorlike antwoorde kon verskaf nie.<\/p>\n<p>Die komitee vergader Dinsdag om die ondersoek te finaliseer. Die komitee sal dan besluit of Tshabalala geskors moet word. <\/p>\n<p>In ooreenstemming met artikel 15 van die Wet op Uitsaaiwese, kan sy nie langer in die amp dien nie. Tshabalala kan ook krimineel aangekla word omdat meineed &#8216;n kriminele oortreding is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ellen Tshabalala, die voorsitter van die SAUK-raad, kan nie aan die portefeuljekomitee oor kommunikasie bewys lewer van haar sogenaamde kwalifikasies nie. Die komitee sal glo aanbeveel dat president Jacob Zuma Tshabalala vir die duur van die ondersoek skors. Tshabalala, wat in Oktober aangestel is, het op haar CV beweer sy het &#8216;n BCom-graad aan die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27014\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SAUK-raadsvoorsitter versin glo ook kwalifikasies&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[17975,17978,17977,17976,12170],"class_list":["post-27014","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-ellen-tshabalala","tag-grade","tag-kwalifikasies","tag-sauk-raad","tag-unisa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27014","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27014"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27014\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27014"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27014"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27014"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}