{"id":27005,"date":"2014-09-15T08:04:20","date_gmt":"2014-09-15T06:04:20","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27005"},"modified":"2014-09-15T08:12:18","modified_gmt":"2014-09-15T06:12:18","slug":"swede-kry-linkse-regering-maar-patriotiese-party-verdubbel-steun","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27005","title":{"rendered":"Swede kry linkse regering maar patriotiese party verdubbel steun"},"content":{"rendered":"<p>Tydens gister se algemene verkiesing in Swede het geen party besonder goed gevaar nie, behalwe die patriotiese Sweedse Demokrate wat sy steun meer as verdubbel het, vanaf 4,8% tot 12,9%.<\/p>\n<p>&#8216;n Regeringskoalisie van die Sosiale Demokrate onder Stefan Lofven\u00a0en Linkse Party (voormalige Kommunisteparty) sal waarskynlik die land voortaan regeer nadat die sentrum-regse koalisie aan steun ingeboet het. Tesame met die Groenparty, beskik die linkse koalisie egter oor slegs 43,7% van die stemme.<\/p>\n<p>Die sentrum-regse blok sou gemaklik kon regeer met die hulp van die Sweedse Demokrate, maar soos in Vlaandere waar sowel linkse as regse partye weier om met die Vlaams Blok saam te werk, poog Swede om &#8216;n &#8220;cordon sanitaire&#8221; rondom die Sweedse Demokrate te trek.<\/p>\n<figure id=\"attachment_27019\" aria-describedby=\"caption-attachment-27019\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignright\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/09\/jimmie.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-27019\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/09\/jimmie-300x168.jpg\" alt=\"Die 'regse gevaar': Jimmie \u00c5kesson, leier van die Sweedse Demokrate\" width=\"300\" height=\"168\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/09\/jimmie-300x168.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/09\/jimmie.jpg 520w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-27019\" class=\"wp-caption-text\">Die &#8216;regse gevaar&#8217;: Jimmie \u00c5kesson, leier van die Sweedse Demokrate<\/figcaption><\/figure>\n<p>Die Sweedse Demokrate se standpunt teen verdere immigrasie uit die derde w\u00eareld is in die linkse Sweedse media s\u00f3 omstrede dat die party allerwe\u00eb as &#8220;verregs&#8221; afgemaak word. Die meeste hoofstroomkoerante in Swede word deur twee ryk (Joodse) families beheer, die Bonniers en Peter Hj\u00f6rne (Kaplan), eienaar en hoofredakteur van die <em>G\u00f6teborgs-Posten<\/em>, die vierde grootste koerant in Swede met &#8216;n sirkulasie van 253 700 en 600 000 lesers. Dit verklaar ook waarom Swede in die sewentigerjare opgesweep is om terreur in Suid-Afrika geldelik vanuit die land se parlement te ondersteun.<\/p>\n<p>Gister se verkiesing is meesal gevoer rondom die ho\u00eb werkloosheid in die land (8%), asook enkele skandale rondom geprivatiseerde skole waaruit sakeondernemings nou geld maak terwyl standaarde daal. &#8216;n Opname van die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling (OESO), wat ontwikkelde lande verteenwoordig, het getoon dat Swede se skoolstandaarde vergeleke met di\u00e9 van ander lande gedaal het, wat vir die publiek as &#8216;n groot skok gekom het. Daarom word gevoel dat die staat weer volle beheer oor skole onder die Sosiaal-Demokrate behoort te neem.<\/p>\n<p>Stefan Lofven, leier van die Sosiaal-Demokrate, het reeds ges\u00ea dat hy nie sal toelaat dat die Sweedse Demokrate as &#8220;koningmaker&#8221; tussen Links en Regs optree nie. Maar die leier van die Sweedse Demokrate, Jimmie \u00c5kesson, meen dat die parlement nie sonder sy party se 49 LP&#8217;s sal kan funksioneer nie, aangesien hulle nou die derde grootste party in die land is, n\u00e1 die Sosiaal-Demokrate en die Gematigdes.<\/p>\n<p>Nadat al 5 837 kiesdistrikte, op twee na, gisteraand getel is, het die linkse koalisie oor slegs 158 setels beskik, terwyl 175 vir &#8216;n meerderheid nodig is. Daarteenoor het die sentrum-regse koalisie (sonder die Sweedse Demokrate) 142 setels behaal. Indien die SD hom dus by die Sweedse Demokrate sou voeg, sou die sentrum-regse koalisie kon aanhou regeer. Daar was gisteraand groot vreugde by die party se viering na afloop van die verkiesing in die middestad van Stockholm.<\/p>\n<p>Interessant is ook dat &#8216;n derde van die Gematigde Party se kiesers voel dat daar met die Sweedse Demokrate saamgewerk moet word, anders as wat die hoofstroommedia en die linkse partye wil h\u00ea.<\/p>\n<p><span id=\"result_box\" lang=\"af\"><span class=\"hps\">Dit was die<\/span> juis G<span class=\"hps\">ematigdes en<\/span> <span class=\"hps\">die Sosiaal-Demokrate<\/span> <span class=\"hps\">wat die meeste<\/span> <span class=\"hps\">kiesers<\/span> <span class=\"hps\">aan die<\/span> <span class=\"hps\">Sweedse <\/span><span class=\"hps\">Demokrate afgestaan het.<\/span> <span class=\"hps\">29<\/span> <span class=\"hps\">persent van diegene wat<\/span> vanjaar vir die <span class=\"hps\">Sweedse <\/span><span class=\"hps\">Demokrate<\/span> <span class=\"hps\">gestem het,<\/span> <span class=\"hps\">het <\/span><span class=\"hps\">in<\/span> <span class=\"hps\">die verkiesing<\/span> <span class=\"hps\">van 2010<\/span> vir die Gematigdes gestem.<\/span><\/p>\n<p>Net so het 16 persent of een uit ses van die Sweedse Demokrate se kiesers in die vorige verkiesing vir die linkse Sosiaal-Demokrate gestem, wat toon dat die party kiesers vanuit die linkse \u00e9n die regse deel van die politieke spektrum trek, soortgelyk aan Marine Le Pen se Front National in Frankryk.<\/p>\n<p><span id=\"result_box\" lang=\"af\"><span class=\"hps\">Van<\/span> <span class=\"hps\">die ander<\/span> <span class=\"hps\">partye<\/span> <span class=\"hps\">het net<\/span> <span class=\"hps\">&#8216;n paar persent<\/span> <span class=\"hps\">van die Sweedse<\/span> <span class=\"hps\">Demokratiese<\/span> <span class=\"hps\">kiesers<\/span> <span class=\"hps\">in<\/span> <span class=\"hps\">vanjaar se<\/span> <span class=\"hps\">verkiesing bygedra.<\/span> Die <span class=\"hps\">Liberale Party<\/span> <span class=\"hps\">het <\/span><span class=\"hps\">vyf persent bygedra<\/span> en <span class=\"hps\">die Christen-Demokrate<\/span> <span class=\"hps\">drie persent<\/span>. <span class=\"hps\">Die<\/span> Linkse Party<span class=\"hps\">,<\/span> <span class=\"hps\">die Sentrum<\/span>p<span class=\"hps\">arty<\/span> <span class=\"hps\">en<\/span> <span class=\"hps\">die<\/span> <span class=\"hps\">Groen<\/span> <span class=\"hps\">Party<\/span> het <span class=\"hps\">twee persent bygedra.<\/span><\/span><\/p>\n<p>Volgens meningspeilings is dit nie duidelik waarom kiesers in Swede van party verander nie. Blykbaar raak die kiesers meer beweeglik en besluit self vir wie om te stem. Een uit elke drie kiesers besluit in die laaste week van die verkiesing vir wie hulle gaan stem.<\/p>\n<p>In die konserwatiewe kamp het Reinfeldt, die leier van die Gematigde Party, 63 persent van sy vorige kiesers behou. Agt persent van die party se kiesers het na die Sweedse Demokrate oorgeloop en dieselfde persentasie na die Sosiaal-Demokrate. 17 persent het vir ander partye in die alliansie gestem.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Tydens gister se algemene verkiesing in Swede het geen party besonder goed gevaar nie, behalwe die patriotiese Sweedse Demokrate wat sy steun meer as verdubbel het, vanaf 4,8% tot 12,9%. &#8216;n Regeringskoalisie van die Sosiale Demokrate onder Stefan Lofven\u00a0en Linkse Party (voormalige Kommunisteparty) sal waarskynlik die land voortaan regeer nadat die sentrum-regse koalisie aan steun &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27005\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swede kry linkse regering maar patriotiese party verdubbel steun&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[17981,2715,17980,8707,16842,4631],"class_list":["post-27005","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-gematigde-party","tag-immigrasie","tag-sosiaal-demokrate","tag-swede","tag-sweedse-demokrate","tag-verkiesing"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27005","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27005"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27005\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27005"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27005"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27005"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}