{"id":27004,"date":"2014-09-15T06:43:12","date_gmt":"2014-09-15T04:43:12","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27004"},"modified":"2014-09-15T07:26:59","modified_gmt":"2014-09-15T05:26:59","slug":"profeet-se-gastehuis-stort-ineen","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27004","title":{"rendered":"&#8216;Profeet&#8217; se gastehuis stort ineen"},"content":{"rendered":"<p>Amptenare van die Suid-Afrikaanse ambassade in Lagos in Nigeri\u00eb fynkam hospitale in die hoofstad op soek na Suid-Afrikaners.<\/p>\n<p>Hulle kan moontlik slagoffers wees van &#8216;n gastehuis wat by &#8216;n kerk, die <em>Synagogue Church of All Nations<\/em>, SCOAN ineengestort het. Die dodetal staan op 41.<\/p>\n<p>Die gastehuis was glo besig om aanbouings te doen om nog verdiepings by die gebou te voeg. Meer as 130 beseerdes is reeds lewend uit die puin gered. <\/p>\n<p>Die gebou huisves meestal buitelanders wat vanoor reg die w\u00eareld kom om die omstrede pastoor en politieke prediker, T.B. Joshua te sien. Dit is onduidelik wat tot die ongeluk gelei het.<\/p>\n<p>Die &#8220;Profeet&#8221; soos Joshua homself noem, s\u00ea &#8216;n klein vliegtuig het vier keer bo die gebou gedraai wat dalk &#8216;n aanduiding mag wees dat iemand hom wou dood h\u00ea, want vyf minute later het die struktuur meegegee s\u00ea hy.<\/p>\n<p>Hy het omstanders aangemoedig om te getuig.<\/p>\n<p>Die Departement van Internasionale Betrekkinge het bevestig dat die Suid-Afrikaanse Ho\u00ebkommissariaat in Nigeri\u00eb in samewerking met die owerheid in Abuja probeer vasstel of daar enige Suid-Afrikaners beseer is in die ineenstorting.<\/p>\n<p>EFF-leier, Julius Malema het Joshua, Nigeri\u00eb se voorste charismatiese geneser en vyfde rykste pastoor in die land, ook vroe\u00ebr besoek.<\/p>\n<p>Winnie Madikizela-Mandela het in &#8216;n onderhoud in 2011 op Josua se televisiekanaal, Emmanuel TV, n\u00e1 haar besoek aan SCOAN sy kerk geprys. <\/p>\n<p>Ander besoekers sluit Zimbabwe se voormalige eerste minister Morgan Tsvangirai, Malawi se president Joyce Banda, koning Goodwill Zwelithini, en rugbyspeler Jaco van der Westhuizen in.<\/p>\n<p>Nigeriese owerhede het bewerings verwerp dat die noodlottige ineenstorting van &#8216;n gastehuis in Lagos verbind kan word met verdagte vliegtuie. <\/p>\n<p>Joshua, het intussen beeldmateriaal van die oomblikke voor die ineenstorting op sy TV-netwerk vertoon. Die polisie en reddingswerkers in die land s\u00ea die vliegtuie op die beeldmateriaal is duidelik daar omdat die gastehuis naby die lughawe gele\u00eb is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Amptenare van die Suid-Afrikaanse ambassade in Lagos in Nigeri\u00eb fynkam hospitale in die hoofstad op soek na Suid-Afrikaners. Hulle kan moontlik slagoffers wees van &#8216;n gastehuis wat by &#8216;n kerk, die Synagogue Church of All Nations, SCOAN ineengestort het. Die dodetal staan op 41. Die gastehuis was glo besig om aanbouings te doen om nog &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27004\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Profeet&#8217; se gastehuis stort ineen&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[4112,9398,6539,9397,17969],"class_list":["post-27004","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-afrika","tag-lagos","tag-malema","tag-nigerie","tag-tb-joshua"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27004","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27004"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27004\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27004"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27004"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27004"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}