{"id":26974,"date":"2014-09-12T08:47:15","date_gmt":"2014-09-12T06:47:15","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26974"},"modified":"2014-09-12T08:47:15","modified_gmt":"2014-09-12T06:47:15","slug":"kaapse-vrou-vir-ebola-getoets","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26974","title":{"rendered":"Kaapse vrou vir ebola getoets"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Kaapse vrou word tans in Lagos vir ebola getoets nadat sy glo simptome van die siekte getoon het, het die Nigeriese gesondheidsowerhede Donderdag ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die vrou, wie se naam nie bekend gemaak is nie, is van Marokko via Lagos op pad huis toe en het in Guinee en Sierra Leone gewerk. Sy het op \u2019n gesondheidsvraelys wat sy op die Lagos-lughawe ingevul het, aangedui sy ly tans aan diarree en braking wat albei simptome van ebola is.<\/p>\n<p>Sy is na die Ebola-sentrum in Lagos geneem vir toetse om te bepaal of sy wel die virus het. Dit sal \u2019n paar dae neem om die uitslag te bepaal.<\/p>\n<p>\u201cSy was sedert April in Guinee en Sierra Leone\u2009.\u2009.\u2009. en sy het simptome,\u201d het dr. Morenike Alex-Okoh, direkteur van gesondheid by die lughawe, ges\u00ea.<\/p>\n<p>Sowat 2\u2009300 mense is reeds aan die siekte dood. Die meeste gevalle kom voor in Liberi\u00eb, Sierra Leone en Guinee, maar siek reisigers het die virus laat versprei na Nigeri\u00eb en Senegal.<\/p>\n<p>\u201cNigeri\u00eb kan nie bekostig om nog \u2019n \u2018ingevoerde\u2019 Ebola-geval te h\u00ea nie,\u201d het dr. Aileen Marty, \u2019n professor van die Florida International University College of Medicine, ges\u00ea.<\/p>\n<p>Sy help die Nigeriese owerhede om mense wat die land binnekom vir die virus te ondersoek. Sy het ges\u00ea die Suid-Afrikaanse vrou se simptome is erg en sy het die gevaargebiede besoek.<\/p>\n<p>Die simptome kan ook weens cholera of malaria wees. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Kaapse vrou word tans in Lagos vir ebola getoets nadat sy glo simptome van die siekte getoon het, het die Nigeriese gesondheidsowerhede Donderdag ges\u00ea. Die vrou, wie se naam nie bekend gemaak is nie, is van Marokko via Lagos op pad huis toe en het in Guinee en Sierra Leone gewerk. Sy het op &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26974\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kaapse vrou vir ebola getoets&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[16492,4933,9398,17957,9397,9307],"class_list":["post-26974","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-ebola","tag-kaapstad","tag-lagos","tag-marokko","tag-nigerie","tag-virus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26974","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26974"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26974\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26974"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26974"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26974"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}