{"id":26953,"date":"2014-09-11T08:55:21","date_gmt":"2014-09-11T06:55:21","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26953"},"modified":"2014-09-11T08:55:21","modified_gmt":"2014-09-11T06:55:21","slug":"werktuigkundige-terug-uit-ebola-gebied-danksy-weldoeners","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26953","title":{"rendered":"Werktuigkundige terug uit ebola-gebied danksy weldoeners"},"content":{"rendered":"<p>Gerhard Van Zyl wat in Wes-Afrika vasgekeer is, is tuis sonder ebola.<\/p>\n<p>Van Zyl het as \u2019n werktuigkundige by \u2019n diamantmyn in Sierra Leone gewerk, maar weens die epidemie is alle vlugte opgeskort. Weldoeners het hulle oor Van Zyl ontferm en hom &#8216;n gratis vliegtuigkaartjie aangebied, het Netwerk24 berig.<\/p>\n<p>Hy het Dinsdagaand saam met nog sowat 80 Suid-Afrikaners uit Sierra Leone gevlieg. By O.R. Tambo-lughawe is hul temperatuur eers gemeet voordat hulle deurgelaat is.<\/p>\n<p>Sy gesin was erg aangedaan om hom weer te sien.<\/p>\n<p>Van Zyl het ges\u00ea drie mense in Koidu Town, slegs 40\u2009km van die myn waar hy werk, is weens Ebola dood, terwyl nog 200 inwoners van die dorp in kwarantyn geplaas is.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea hulle was baie bewus van die epidemie: \u201cJy was jou hande seker 20 keer \u2019n dag.\u201d<\/p>\n<p>Die direkteur van &#8216;n onderneming &#8211; ook &#8216;n Bloemfonteiner &#8211; wat ystererts in Sierra Leone myn, het re\u00eblings getref dat \u2019n huurvliegtuig elke tweede week werknemers na en van Suid-Afrika vlieg.<\/p>\n<p>Die weldoener Joe Scheepers en sy vrou Helo\u00efse, van African Mining and Crushing (AMC) wat \u2019n kontrakteur van African Mineral Limited (AML) is, het aan Van Zyl &#8216;n gratis kaartjie aangebied.<\/p>\n<p>\u201cEk kan net vir hulle s\u00ea baie dankie. Ek het nooit gedink iemand sal my so help nie,\u201d het Van Zyl ges\u00ea.<\/p>\n<p>Van Zyl het \u2019n jaar en \u2019n half in Sierra Leone gewerk. Hy werk drie maande op \u2019n slag voordat hy vir drie weke huis toe kom.<\/p>\n<p>Van Zyl het intussen sy werk in Wes-Afrika bedank en gaan nou as \u2019n werktuigkundige in Bloemfontein werk.<\/p>\n<p>\u201cEk sal nie weer teruggaan nie,\u201d het hy ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Gerhard Van Zyl wat in Wes-Afrika vasgekeer is, is tuis sonder ebola. Van Zyl het as \u2019n werktuigkundige by \u2019n diamantmyn in Sierra Leone gewerk, maar weens die epidemie is alle vlugte opgeskort. Weldoeners het hulle oor Van Zyl ontferm en hom &#8216;n gratis vliegtuigkaartjie aangebied, het Netwerk24 berig. Hy het Dinsdagaand saam met nog &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26953\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Werktuigkundige terug uit ebola-gebied danksy weldoeners&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[4976,17944,16492,5849,5591,8891],"class_list":["post-26953","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized","tag-bloemfontein","tag-diamantmyn","tag-ebola","tag-or-tambo","tag-sierra-leone","tag-wes-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26953","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26953"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26953\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26953"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26953"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26953"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}