{"id":26935,"date":"2014-09-10T08:44:55","date_gmt":"2014-09-10T06:44:55","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26935"},"modified":"2014-09-10T08:44:55","modified_gmt":"2014-09-10T06:44:55","slug":"chemiese-aanleg-in-duitsland-ontplof","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26935","title":{"rendered":"Chemiese aanleg in Duitsland ontplof"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Kragtige ontploffing is kilometers ver gehoor toe &#8216;n chemiese aanleg naby Bremen ontplof het, in die noorde van Duitsland. Ten minste een persoon is na wat berig word beseer, terwyl die aanleg se geboue &#8220;ernstige skade&#8221; gely het, het nooddienste ges\u00ea. <\/p>\n<p>Meer as 300 brandbestryders het na die ontploffing en massiewe brand gehaas by die Bergolin-maatskappy in Ritterhude, &#8216;n stad noord van Bremen met &#8216;n bevolking van 15,000. Die aanleg produseer hoofsaaklik industri\u00eble bedekkings. <\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder vir die plaaslike polisie-afdeling het aan die Bild-koerant ges\u00ea die ontploffing kon kilometers ver gehoor word. Verskeie geboue was aan die brand en &#8216;n fabriekswerknemer is as vermis aangemeld by die toneel van die ongeluk. <\/p>\n<p>&#8220;Ons het tot dusver net sy motor ontdek,&#8221; het die polisiewoordvoerder Mark Neumann ges\u00ea. Plaaslike owerhede s\u00ea dat ten minste een persoon ernstig beseer is, maar hulle kon nie s\u00ea of dit die vermiste werknemer is nie. <\/p>\n<p>Die polisie het ges\u00ea dat teen ongeveer middernag plaaslike tyd, was die vuur grootliks onder beheer gebring, het Spiegel berig. <\/p>\n<p>Verskeie omliggende huise is erg beskadig deur die ontploffing, met &#8216;n paar in gevaar van ineenstorting, het &#8216;n woordvoerder van die polisie ges\u00ea. Plaaslike inwoners is gevra om binnenshuis te bly na swart rookkolomme in die lug n\u00e1 die voorval in die lug gesien is. <\/p>\n<p>Owerhede het 60 polisiebeamptes in die gebied ontplooi. Die spoorlyn tussen Bremen en Bremerhaven is aanvanklik n\u00e1 die ongeluk gesluit.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Kragtige ontploffing is kilometers ver gehoor toe &#8216;n chemiese aanleg naby Bremen ontplof het, in die noorde van Duitsland. Ten minste een persoon is na wat berig word beseer, terwyl die aanleg se geboue &#8220;ernstige skade&#8221; gely het, het nooddienste ges\u00ea. Meer as 300 brandbestryders het na die ontploffing en massiewe brand gehaas by &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26935\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Chemiese aanleg in Duitsland ontplof&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[17928,7108,17926,17927,5227],"class_list":["post-26935","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-bergolin","tag-brand","tag-bremen","tag-chemiese-aanleg","tag-duitsland"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26935","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26935"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26935\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26935"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26935"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26935"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}