{"id":26933,"date":"2014-09-10T08:36:36","date_gmt":"2014-09-10T06:36:36","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26933"},"modified":"2014-09-10T08:36:36","modified_gmt":"2014-09-10T06:36:36","slug":"kief-verbreek-skietstilstand","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26933","title":{"rendered":"Ki\u00ebf verbreek skietstilstand"},"content":{"rendered":"<p>Die lughawe naby Donetsk in die ooste van die Oekra\u00efne wat deur die selfverdedigingsmagte beset is, is Maandagaand deur vuurpyle bestook, het die Oekra\u00efnse weermag bekend gemaak.<\/p>\n<p>Die lughawe is in Mei reeds ernstig beskadig in swaar gevegte. Maandagaand is dit vier keer deur mortiere en vuurpyle getref. Niemand is in die aanvalle beseer nie.<\/p>\n<p>Dis een van talle verbrekings van die wankelrige skietstilstand wat Vrydag tussen die Ki\u00ebf-regering en selfverdedigingsmagte n\u00e1 vyf maande se konflik onderteken is.<\/p>\n<p>Die skietstilstand is in Minsk onderteken voor die NAVO-beraad in Wallis ten einde geloop het, nadat die Russiese president Wladimir Poetin &#8216;n vredesplan aangekondig het.<\/p>\n<p>Di\u00e9 vredesplan het die oorlogskoors wat NAVO teen Rusland in die Oekra\u00efne stook gedemp, maar ontleders meen Ki\u00ebf sal ongelukkig aanhou om die skietstilstand te breek om die vredesplan te probeer kelder.<\/p>\n<p>Indien die konflik aanhou, is die kanse dat NAVO sal toetree groter, s\u00ea hulle.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die lughawe naby Donetsk in die ooste van die Oekra\u00efne wat deur die selfverdedigingsmagte beset is, is Maandagaand deur vuurpyle bestook, het die Oekra\u00efnse weermag bekend gemaak. Die lughawe is in Mei reeds ernstig beskadig in swaar gevegte. Maandagaand is dit vier keer deur mortiere en vuurpyle getref. Niemand is in die aanvalle beseer nie. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26933\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ki\u00ebf verbreek skietstilstand&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[16388,15283,9052,16037,15284,17925],"class_list":["post-26933","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-donetsk","tag-kief","tag-lughawe","tag-oekraine","tag-russiese-federasie","tag-selfverdedigingsmagte"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26933","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26933"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26933\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26933"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26933"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26933"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}