{"id":26925,"date":"2014-09-10T07:39:17","date_gmt":"2014-09-10T05:39:17","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26925"},"modified":"2014-09-10T07:48:51","modified_gmt":"2014-09-10T05:48:51","slug":"swarte-het-gelieg-oor-kaffer-skelwoord-van-kovsie-studente","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26925","title":{"rendered":"Swarte het gelieg oor &#8216;kaffer&#8217;-skelwoord van Kovsie-studente"},"content":{"rendered":"<p>Toe die Bloemfonteinse streekhof gister die twee studente van die Universiteit van die Vrystaat, Cobus Muller en Charl Muller, van aanranding en poging tot moord vrygespreek het, het die hof ook die weergawe van Muzi Gwebu, die klaer, verwerp.<\/p>\n<p>Gwebu se weergawe is tot dusver deur Jonathan Jansen, die regstellende-aksierektor van die universiteit, aanvaar aangesien hy die twee blanke Afrikanerstudente summier geskors het toe die saak aanvanklik rugbaar geword het. Volgens Gwebu het die twee studente hom doelbewus probeer omry en aangerand.<\/p>\n<p>Uit die studente se getuienis voor die hof, wat deur die streeklanddros as geloofwaardig bevind is, het geblyk dat Gwebu hul bakkie laataand op 17 Februarie probeer steel het deur Muller agter die stuurwiel te probeer uitpluk. Blom het buite die bakkie gestaan en was besig om &#8216;n teksboodskap vir sy meisie op sy selfoon te tik. Die volgende oomblik het hy gesien hoe Muller en Gwebu op die grond stoei.<\/p>\n<p>Muller het verskeie kere aan Gwebu ges\u00ea: &#8220;Los my of ek bliksem jou.&#8221; Hy het egter, anders as wat Gwebu agterna beweer het, nooit die gewraakte woord &#8220;kaffer&#8221; gebruik nie. Blom het vir Muller gehelp om van Gwebu ontslae te raak en di\u00e9 het in die bosse weggesluip.<\/p>\n<p>Toe Gwebu aanvanklik die klag van aanranding by die polisie gaan l\u00ea het, het hy nie eens melding van die gebruik van die woord &#8220;kaffer&#8221; gemaak nie, maar dit kennelik later as &#8216;n &#8220;strategie&#8221; bygevoeg. Dit het die gewenste uitwerking op die media, asook die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie, gehad, want daar is onmiddellik met &#8216;n grootskaalse propaganda- en haatveldtog teen die twee Afrikanerstudente losgetrek.<\/p>\n<p>Lees ook:<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/?p=26921\">PRAAG eis Jansen se bedanking en verskoning<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/?p=26917\">Twee Kovsies vrygespreek n\u00e1 \u2018rassisme\u2019-histerie<\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Toe die Bloemfonteinse streekhof gister die twee studente van die Universiteit van die Vrystaat, Cobus Muller en Charl Muller, van aanranding en poging tot moord vrygespreek het, het die hof ook die weergawe van Muzi Gwebu, die klaer, verwerp. Gwebu se weergawe is tot dusver deur Jonathan Jansen, die regstellende-aksierektor van die universiteit, aanvaar aangesien &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26925\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swarte het gelieg oor &#8216;kaffer&#8217;-skelwoord van Kovsie-studente&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[17918,17917,4892,4975,17921,4750],"class_list":["post-26925","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-charl-blom","tag-cobus-muller","tag-jonathan-jansen","tag-kovsies","tag-muzi-gwebu","tag-universiteit-van-die-vrystaat"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26925","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26925"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26925\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26925"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26925"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26925"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}