{"id":2689,"date":"2008-09-01T02:53:25","date_gmt":"2008-09-01T02:53:25","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=2689"},"modified":"2008-09-01T02:53:25","modified_gmt":"2008-09-01T02:53:25","slug":"gaan-ons-n-herhaling-van-katrina-sien","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=2689","title":{"rendered":"Gaan ons &#8216;n herhaling van Katrina sien?"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Hier is wat u moontlik nie  op News24 of in die <em>Beeld<\/em> gelees het nie: <\/p>\n<p>New Orleans  was&nbsp;twee-derdes swart. Van die halfmiljoen inwoners, was slegs 80,000 oor  toe Katrina die stad getref het. Die bevolking is beveel om die stad te verlaat,  maar die genoemde 80,000 het geweier en gebly. Bykans almal van hierdie mense  was swart.&nbsp;New Orleans is op die Mississippi-delta gebou, maw&nbsp;in &#39;n  laagliggende gebied. Binne enkele ure is die stad verswelg deur 3m water.  <\/p>\n<p>Die resultaat was volslae anargie. Ons almal &quot;weet&quot; egter dis George Bush se  &quot;rassisme&quot;&nbsp;wat gelei het tot die owerhede se &quot;stadige reaksie&quot; teenoor die anargie, nie waar nie?<\/p>\n<p>Verkeerd. Die wangedrag en  gebrek aan beskawing van die inwoners van New Orleans was die grondoorsaak. Die  oorblywende 80,000 inwoners van New Orleans het hulle skuldig gemaak aan &#39;n  orgie van ongekende geweld, wetteloosheid en anargie.&nbsp;Die oortreders  het&nbsp;gesagsfigure &#8211; oa die polisie &#8211; ingesluit.<\/p>\n<p>Swart polisielede uit  New Orleans&nbsp;is&nbsp;byvoorbeeld op geslotekring-TV&nbsp;afgeneem terwyl  hulle winkels plunder. &#39;n Toeris wat &#39;n swart polisieman om hulp gevra het, &#39;n  polisieman&nbsp;wat besig was om &#39;n winkel te plunder, is meegedeel dat dit &quot;elkeen  vir homself&quot; is. Overgezet synde: die burgerlike polisie het deel van die  probleem geword.<\/p>\n<p>Die kuswag en reddingshelikopters het onder geweervuur  deurgeloop. Misdadigers&nbsp;het dus op die&nbsp;reddingswerkers gevuur vanaf  geboue se dakke. <\/p>\n<p>Britse toeriste is vasgekeer in die Superdome, wat in  &#39;n tydelike noodlenigingsentrum omskep is. Ek haal aan: &quot;<em>Jamie Trout, 22,  an economics major, wrote that the scene &#39;was like something out of Lord of the  Flies,&#39; with &#39;people shouting racial abuse about us being  white.&#39;<\/em>&quot;<\/p>\n<p>Lees <a href=\"http:\/\/www.amren.com\/mtnews\/archives\/2005\/09\/africa_in_our_m.php\">hierdie  artikel<\/a>, wat handel&nbsp;oor die politiek inkorrekte waarheid oor New  Orleans. Kontrasteer dit dan met die tsoenami van 2004. Het u ENIGE berig gelees  oor Westerse toeriste wat deur hawelose Asiate aangeval of aangerand is &#8211;  miskien Sri-Lankane? Daar is immers &#39;n kwartmiljoen &#8211; 250,000 &#8211;&nbsp;&nbsp;  Asiate dood op 26 Desember 2004. &nbsp;Ek twyfel of u sulke berigte gelees het.  Miskien was daar enkele insidente, maar van die grootskeepse misdadigheid,  anargie en wanorde in New Orleans was daar geen sprake nie.<\/p>\n<p>Die  optrede&nbsp;in New Orleans&nbsp;het&nbsp;seker&nbsp;voorgekom&nbsp;omdat die  mense van New Orleans arm is, dat hulle nie van beter weet nie, nie waar  nie?<\/p>\n<p>Ook verkeerd.<\/p>\n<p>Amerika se swartes se per capita-inkomste oortref blanke Suid-Afrikaners s&#39;n. Die gemiddelde inwoner van Sri Lanka is  veel, veel armer as &#39;n Amerikaanse swarte. <\/p>\n<p>Hoe&nbsp;verklaar u  dan&nbsp;dat die inwoners van New Orleans so gewelddadig gereageer het, maar die  Sri Lankane, getref deur &#39;n ramp waarvan die omvang verskeie kere groter as Katrina  was, vreedsaam opgetree het?<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/categories\/22-potolochnye-svetil-niki\">\u0441\u0432\u0435\u0442\u0438\u043b\u044c\u043d\u0438\u043a \u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/events\/3870248\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0411\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\"><a href=\"http:\/\/www.nzherald.co.nz\/section\/2\/story.cfm?c_id=2&amp;objectid=10529969\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/antonbkl2.JPG\" width=\"77\" height=\"101\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>Orkaan  Gustav<\/a>, die sg storm van die eeu,&nbsp;is op pad na The Big Easy &#8211; New  Orleans. Daar was in 2005 &#39;n soortgelyke orkaan &#8211; Katrina &#8211; wat New Orleans  getref het. Die Suid-Afrikaanse pers het laaskeer&nbsp;gekies om die volle  detail oor Orkaan Katrina te verswyg.&nbsp;Die waarheid oor Katrina en New  Orleans was eenvoudig te politiek inkorrek vir&nbsp;ons sensitiewe  Suid-Afrikaners&nbsp;om ten volle uit te lap.<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[152,2612,21092],"class_list":["post-2689","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c21-anton-barnard","tag-anton-barnard","tag-gaan-ons-n-herhaling-van-katrina-sien","tag-rubrieke"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2689","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=2689"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2689\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=2689"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=2689"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=2689"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}