{"id":26883,"date":"2014-09-08T07:50:15","date_gmt":"2014-09-08T05:50:15","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26883"},"modified":"2014-09-08T08:06:06","modified_gmt":"2014-09-08T06:06:06","slug":"gay-afrikaans-marxisties-en-eff-studenteleier-by-tuks","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26883","title":{"rendered":"Gay, Afrikaans, marxisties en EFF-studenteleier by Tuks"},"content":{"rendered":"<p>\u201cWoensdag het &#8216;n groep wit mansstudente my &#8216;n rasseverraaier en &#8216;n moffie genoem,&#8221; s\u00ea Jaco Oelofse. &#8220;Nie baie oorspronklike nie, maar hulle het probeer.&#8221;<\/p>\n<p>Oelofse is gay, wit, marxistiese en Afrikaans, asook die studenteleier van die Ekonomiese Vryheidsvegters op die kampus van die Universiteit van Pretoria. Hy beskou Julius Malema as &#8216;n &#8220;uitstekende leier&#8221; en s\u00ea:<\/p>\n<p>&#8220;Die media slaag daarin om &#8216;n sterk swart stem te demoniseer. Ek dink dat hy &#8216;n uitstekende leier is en presies die soort leier wat die land nodig het, en meen dat hy &#8216;n &#8220;goeie spreker is<\/p>\n<p>&#8220;Hy ken politiek, is &#8216;n uitmuntende orator en wat ek van hom hou, is dat hy verstaan dat die waarheid radikaal is, hy praat die waarheid.&#8221;<\/p>\n<p>Tot dusver het die 23-jarige Oelofse nog nie sy leier ontmoet nie, maar wil baie graag.<\/p>\n<figure id=\"attachment_26894\" aria-describedby=\"caption-attachment-26894\" style=\"width: 208px\" class=\"wp-caption alignright\"><a href=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/09\/jaco_oelofse2.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-26894\" src=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/09\/jaco_oelofse2-208x300.jpg\" alt=\"Jaco Oelofse, leier van die EFF se gevegseenheid by Tuks\" width=\"208\" height=\"300\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/09\/jaco_oelofse2-208x300.jpg 208w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/09\/jaco_oelofse2.jpg 211w\" sizes=\"auto, (max-width: 208px) 85vw, 208px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-26894\" class=\"wp-caption-text\">Jaco Oelofse, leier van die EFF se gevegseenheid by Tuks<\/figcaption><\/figure>\n<p>Wat die grondkwessie betref, voel hy dat alle grond aan die &#8220;regmatige eienaars&#8221; terugbesorg moet word aangesien dit &#8220;met geweld gesteel is. Daar moet geen vergoeding (vir boere) wees nie, dit moet net aan die regmatige eienaars teruggegee word.&#8221;<\/p>\n<p>&#8220;Maar,&#8221; s\u00ea die filosofiestudent aan Tuks wat onder invloed van marxistiese denkers gekom het, &#8220;dit beteken nie dat blankes nie ook deel van die land kan wees nie, maar voordat ons kan praat van die land met blankes deel, kom ons fokus liewers daarop om blankes te kry om die grond te deel.&#8221;<\/p>\n<p>Volgens Oelofse mag blankes ook deel wees van Suid-Afrika.<\/p>\n<p>Sedert Oktober 2013 is hy lid van die Ekonomiese Vryheidsvegters en &#8216;n lid van die &#8220;studentegevegseenheid&#8221; aan die UP.<\/p>\n<p>Benewens filosofie, studeer Oelofse ook staatsleer. Hy meen &#8220;daar is geen ander keuse as nasionalisering nie&#8221;.<\/p>\n<p>Hoe het dit gebeur dat hy die marxisme omhels het? In die onlangse verlede is Tukkies gesuiwer van nie-marxistiese akademici deur veldtogte teen hulle te voer, onder meer deur dr. Piet Croucamp van die Universiteit van Johannesburg wat &#8216;n dosent in die filosofiedepartement laat vervolg het weens kritiek wat sy op feminisme en marxisme uitgespreek het.<\/p>\n<p>Oelofse het toenemend in sy studies die radikale menings van sy dosente, wat deesdae meesal van Wits, Kaapstad, Natal en ander radikale Engelse kampusse afkomstig is, omhels. &#8220;Soos wat ek in my studies gevorder het, het my belangstelling in radikale teorie toegeneem,&#8221; s\u00ea hy. &#8220;Ek vereenselwig my met &#8216;n radikale party wat die belang van die lydendes, die armes en die stemloses op die hart dra. As &#8216;n gay persoon glo ek ook dat die EFF die regte party is, aangesien hulle by verre die mees progressiewe beleid oor geslagtelikheid en seksualiteit het. Die EFF veg vir gelyke behandeling vir almal, ons kan nie groepe aan die rand van die samelewing uitsluit nie.&#8221; Volgens hom is daar, afgesien van die EFF, geen ander studentevereniging wat blanke oorheersing, die patriargie, seksisme en homofobie met soveel &#8220;radikale ambisie&#8221; beveg nie.<\/p>\n<p>Hy het ook &#8220;die patriargale, heteroseksuele kulture by koshuise, wat mense met ander seksuele voorkeure uitsluit&#8221;, gekritiseer.<\/p>\n<p>Jaco besef dit is idealisties om diskriminasie heeltemal uit te skakel.<\/p>\n<p>\u201cOp universiteit kan ons ten minste die ruggraat van rassisme breek.\u201d<\/p>\n<p>Tydens die studenteverkiesing verlede Woensdag op 3 September, het Afriforum Jeug egter 50% van die stemme verkry. Die stemverdeling lyk soos volg:<\/p>\n<p>AfriForum Jeug het 6 uit die 12 setels verkry, insluitend twee setels op die uitvoerende bestuur van die studenteraad.<\/p>\n<p>Die uitslag van die verkiesing is soos volg:<br \/>\n\u2022 AfriForum Jeug: \u2013 50% (6 setels)<br \/>\n\u2022 Radical Youth Coalition \u2013 8.3% (1 setel)<br \/>\n\u2022 South African Student Congress (SASCO) \u2013 8,3% (1 setel)<br \/>\n\u2022 Democratic Alliance Student Organisation (DASO) \u2013 8.3% (1 setel)<br \/>\n\u2022 Onafhanklike kandidate \u2013 25,1% (3 setels)<\/p>\n<p>Die EFF Tuks-gevegseenheid het egter die adjunkpresidentskap van die studenteraad ingepalm. Oeloefse meen dit is &#8220;goed vir &#8216;n organisasie wat maar sedert Februarie op die kampus aktief is&#8221;.<\/p>\n<p>Nogtans voel hy teleurgesteld met die uitslae, aangesien hy nie Afriforum se verkryging van die transformasieportefeulje kan aanvaar nie.<\/p>\n<p>Hy meen dat die EFF oor die algemeen goed op die kampus aanvaar word en studente nader hulle gedurig om aan te sluit.<\/p>\n<p>&#8220;Ons het &#8216;n radikale vonk in Tuks-studentepolitiek veroorsaak.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cWoensdag het &#8216;n groep wit mansstudente my &#8216;n rasseverraaier en &#8216;n moffie genoem,&#8221; s\u00ea Jaco Oelofse. &#8220;Nie baie oorspronklike nie, maar hulle het probeer.&#8221; Oelofse is gay, wit, marxistiese en Afrikaans, asook die studenteleier van die Ekonomiese Vryheidsvegters op die kampus van die Universiteit van Pretoria. Hy beskou Julius Malema as &#8216;n &#8220;uitstekende leier&#8221; en &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26883\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Gay, Afrikaans, marxisties en EFF-studenteleier by Tuks&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[5303,10876,17897,6685,5267,17898,17503],"class_list":["post-26883","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-afriforum","tag-eff","tag-jaco-oelofse","tag-julius-malema","tag-nasionalisering","tag-studenteraad","tag-tuks"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26883","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26883"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26883\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26883"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26883"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26883"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}