{"id":26841,"date":"2014-09-05T07:43:08","date_gmt":"2014-09-05T05:43:08","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26841"},"modified":"2014-09-05T07:43:32","modified_gmt":"2014-09-05T05:43:32","slug":"ondersoekverslag-van-mh17-eersdaagse-bekend","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26841","title":{"rendered":"Ondersoekverslag van MH17 eersdaags bekend"},"content":{"rendered":"<p>Ondersoekers in Nederland het aangekondig dat \u2019n voorlopige verslag eerskomende Dinsdag bekendgestel sal word oor vlug MH17 van die Maleisiese lugdiens wat in die ooste van die Oekra\u00efne neergestort het. <\/p>\n<p>Daar het 298 passasiers het in die lugramp omgekom.<\/p>\n<p>\u201cDie voorlopige verslag sal feitelike inligting bevat wat ontvang is van bronne wat aan die Nederlandse Veiligheidsraad beskikbaar gestel is,\u201d het ondersoekers in \u2019n verklaring ges\u00ea,<\/p>\n<p>Die langverwagte eerste verslag sal nie tydens &#8216;n mediakonferensie vrygestel word nie. Nederland en Brittanje het die inhoud van die vlugopnemers ondersoek.<\/p>\n<p>Nederland is glo in beheer van die ondersoek wat in die VK plaasgevind het. Die ondersoek is onderneem om te bepaal hoe Boeing 777 op 17 Julie 2014 bo die konflikgeteisterde Oekra\u00efne afgeskiet is en almal aan boord \u2013 insluitende 193 Nederlandse burgers \u2013 dood is.<\/p>\n<p>Dit is nie duidelik wat Brittanje se rol in die ondersoek is nie, aangesien hulle soseer geraak is deur die ramp nie.<\/p>\n<p>Beeld het die lugramp as &#8216;n &#8220;voorval&#8221; <a href=\"http:\/\/www.beeld.com\/nuus\/2014-09-04-verslag-oor-mh17-binnekort-bekend\">beskryf<\/a>.<\/p>\n<p>Westerse lande het die lugramp intussen as verskoning gebruik om Rusland aan te val en &#8216;n milit\u00eare operasie teen Russiessprekende inwoners in die ooste van die Oekra\u00efne te loods om hulle te verdryf uit die land. <\/p>\n<p>Meer as 150.000 vlugtelinge het oor die grens na Rusland gevlug nadat die VSA en NAVO die operasie gesteun het waarvan die dodetal aansienlik ho\u00ebr is as die onlangse Israelse aanval op Gasa.<\/p>\n<p>Rusland het intussen data vrygestel wat die vinger wys na die Oekra\u00efnse magte se betrokkenheid by die lugramp. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ondersoekers in Nederland het aangekondig dat \u2019n voorlopige verslag eerskomende Dinsdag bekendgestel sal word oor vlug MH17 van die Maleisiese lugdiens wat in die ooste van die Oekra\u00efne neergestort het. Daar het 298 passasiers het in die lugramp omgekom. \u201cDie voorlopige verslag sal feitelike inligting bevat wat ontvang is van bronne wat aan die Nederlandse &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26841\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ondersoekverslag van MH17 eersdaags bekend&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[4905,17321,6925,16037,17867],"class_list":["post-26841","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-brittanje","tag-mh17","tag-nederland","tag-oekraine","tag-ondersoekverslag"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26841","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26841"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26841\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26841"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26841"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26841"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}