{"id":26805,"date":"2014-09-04T10:24:38","date_gmt":"2014-09-04T08:24:38","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26805"},"modified":"2014-09-04T10:24:38","modified_gmt":"2014-09-04T08:24:38","slug":"franse-kanselleer-lewering-van-mistral-aan-rusland","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26805","title":{"rendered":"Franse kanselleer lewering van Mistral aan Rusland"},"content":{"rendered":"<p>Die Russiese Federasie het nie-amptelike kennisgewing van Frankryk ontvang dat die lewering aan Rusland van die eerste helikopterdraer, die Mistral-ooreenkoms opgeskort is, het Oleg Bochkarjof, &#8216;n adjunk-voorsitter van die regering se kommissie vir verdedigingvervaardiging aan ITAR-Tass ges\u00ea. <\/p>\n<p>Die kantoor van die Franse president Francois Hollande het Moskou se onlangse optrede in die Oekra\u00efne as rede vir die stap aangevoer. <\/p>\n<p>Frankryk was onder kwaai druk van van die VSA en ander NAVO-lande om die verkoop van twee Mistralskepe aan Rusland te staak. Frankryk neem tans deel aan NAVO-samesprekinge in Wallis om &#8216;n snelreaksiemag teen Rusland te ontplooi.<\/p>\n<p>Vroe\u00ebr in die dag het die Elysees-paleis ges\u00ea &#8216;n besluit teen die lewering van die eerste Mistral is geneem. Dit sou in Oktober afgelewer word. <\/p>\n<p>&#8216;n Kontrak met &#8216;n spesifieke bekende Franse maatskappy bestaan \u200b\u200ben dit is onderteken deur &#8216;n Russiese staatsagentskap,&#8221; het Bochkaryjof ges\u00ea. <\/p>\n<p>&#8220;Dit sal regsgevolge inhou slegs as die Franse vennote &#8216;n amptelike dokument vir ons stuur waarin hulle s\u00ea dat hulle weier om die tegnologie aan ons te lewer.&#8221; <\/p>\n<p>Hy het beklemtoon dat Rusland tot dusver die bepalings van die kontrak streng tot op die letter nagekom het. <\/p>\n<p>&#8220;Ons standpunt is goed bekend &#8211; ons wil nie deure toeklap nie, ons maak hulle toe, maar bly oop vir samewerking,&#8221; het Bochkarjof ges\u00ea. <\/p>\n<p>Hy het aangedui dat Russiese kenners reeds by die helikopterdraers aanvaardingsinspeksie van verskeie stadiums van die werk onderneem het. <\/p>\n<p>&#8220;Hulle het net twee dae gelede teruggekeer huistoe,&#8221; het Bochkarjof ges\u00ea. &#8220;Dit is nog te vroeg om te praat oor hofsake omdat ons voortgaan om te werk in die formaat van hierdie ooreenkoms.<\/p>\n<p>Frankryk het die aflewering van die eerste van twee oorlogskepe aan Rusland opgeskort ondanks die vooruitsig van &#8216;n skietstaking in die Oekra\u00efene. <\/p>\n<p>Rusland se adjunkminister van verdediging het Frankryk se besluit as onaangenaam bestempel en s\u00ea dit plaas druk op samewerking tussen Rusland en sy Franse vennote. Hy s\u00ea dit is egter nie rampspoedig vir sy opgraderingsplan nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Russiese Federasie het nie-amptelike kennisgewing van Frankryk ontvang dat die lewering aan Rusland van die eerste helikopterdraer, die Mistral-ooreenkoms opgeskort is, het Oleg Bochkarjof, &#8216;n adjunk-voorsitter van die regering se kommissie vir verdedigingvervaardiging aan ITAR-Tass ges\u00ea. Die kantoor van die Franse president Francois Hollande het Moskou se onlangse optrede in die Oekra\u00efne as rede &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26805\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Franse kanselleer lewering van Mistral aan Rusland&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[17851,1093,17850,5878,16037,15284],"class_list":["post-26805","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-elysees-paleis","tag-frankryk","tag-mistral","tag-navo","tag-oekraine","tag-russiese-federasie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26805","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26805"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26805\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26805"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26805"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26805"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}