{"id":2680,"date":"2008-08-29T04:36:50","date_gmt":"2008-08-29T04:36:50","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=2680"},"modified":"2008-08-29T04:36:50","modified_gmt":"2008-08-29T04:36:50","slug":"gee-my-die-apartheid-terug-samblief-my-baas","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=2680","title":{"rendered":"Gee my die apartheid terug, ?samblief, my baas"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">En soos al in die verlede gestel is deur &lsquo;n bekende skrywer, die swartman moet iets h&ecirc; om te blameer, anders het hy niks en is hy niks. Dit staan as die &ldquo;blaamkultuur&rdquo; bekend.    <\/div>\n<p align=\"justify\">Daarsonder het hy nie &lsquo;n reg en rede om aan te hou voortbestaan nie. Dit is sy enigste doel van sy bestaan in di&eacute; land. &lsquo;n Land wat soveel potensiaal het, of eerder gehad het, wat nou vanwe&euml; die inheemse boorling se swak denkvermo&euml; en onvermo&euml; om &lsquo;n saak logies te benader in die grond in getrap word.<\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\">Ek dink ek kan amper sover gaan om te s&ecirc; dat &lsquo;n swartman sonder sy apartheid net soos &lsquo;n hond is sonder &lsquo;n jeukplek, hy het nie iets om te krap nie. Dis net iets om hom mee besig te hou as hy niks anders het om te doen nie. En ook iets om te doen om sy aandag af te lei as hy aangespreek word oor sy verkeerde dade. Dan het hy mos wel &lsquo;n kwessie om as verweer te gebruik vir dit waarmee hy betrap is. <\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\">Dit werk so. Indien hy sou aangespreek word oor die ho&euml; geweldkoers sal hy s&ecirc;: &ldquo;maar dis die skuld van apartheid.&rdquo; Vir misdaad: &ldquo;dis apartheid se skuld.&rdquo; <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Vir werkloosheid: &ldquo;apartheid !&rdquo; Dis so maklik om net een ding te h&ecirc; om te blameer, een rede vir alles: &ldquo;apartheid!&rdquo; <\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\">Ek wonder net of die swartman al bietjie gaan huiswerk doen het oor waarna hy streef, en dan ook in gedagte hou: &ldquo;pas op waarvoor jy wens, want soms kry jy dit&rdquo;. <\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\">Soos dinge staan, word dit duidelik gemaak dat die blanke die vyand is. Maar ek dink die swartman staan voor &lsquo;n paar onaangename verrassings as hy op sy huidige baan van selfvernietiging voortsnel, sonder om die rem te trap voor dit heeltemal te laat is. Sy aanhang van die vriende uit die Ooste, en dan veral Sjina, is een ding wat die nasie nog baie duur te staan sal kom.<\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\">Die Sjinees wat onlangs dieselfde status gekry het as swartes in SA, as &ldquo;voorheen benadeelde&rdquo;, is nou op gelyke voet met hulle. Maar Sjinese is die swartman voor wat onderwys, opvoeding, kennis en tegnologiese vooruitgang betref, en die swartman is maar net te blind om dit raak te sien. <\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\">Dan is daar een aspek van Sjinese waaroor swartes nie beskik nie en dit is hul merkwaardige werksetiek. Buiten die feit dat die Sjinees die swartman reeds ligjare voor is, het hulle dan nou dieselfde regte, die reg om voordeel te kan trek uit SEB, die reg om aandele te koop wat nie vir barbaarse en rassistiese blankes beskore is nie en vele meer. &nbsp;&nbsp;<\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\">Die feit dat die swartes so ietwat ongelukkig was oor die besluit om Sjinese gelyke regte te gee, dui reeds daarop dat hulle vir niemand iets gun nie, selfs nie eens hulle bondgenote en vriende nie. Dit is weer &lsquo;n goeie aanduiding van die swartman se alleenreg op apartheid wat bedreig word.<\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\">Ek het &lsquo;n sterk vermoede dat dit net hier is, in die verhouding met die Oosterse bondgenoot wat die sake nog baie suur gaan raak in die toekoms. Want anders as die blanke Afrikaner (nie die liberale persoon nie), is die Oosterling iemand wat in staat is tot ongekende brutaliteit, iets wat die swarte nog nie mee kennis gemaak het nie en moontlik sou wou vermy.<\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\">Mens het nie veel verbeelding nodig om te sien dat die swartman die Oosterling aanhang as sy redder en meester nie. Maar hoe ver is die swartman bereid om te gaan in die navolg van di&eacute; beleid? <\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\">Is dit dalk sover dat as die blankes verder onderdruk word tot &lsquo;n klein handjievol mense dat die Oosterling hier kan instap en die land mag stroop van alles wat waardevol is onder die grond, die eintlike doel van sy bemoeienis met Suid-Afrika.<\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\">Dit mag hier wees waar die swartman tot radikale inkeer mag kom en begin soebat vir die goeie ou dae van minderheidsregering, aangesien die brutaliteit waaraan hy nie gewoond is een te veel vir hom mag word. En beloftes van iemand wat iets wil h&ecirc; is nie altyd die asem werd wat gemors word om die beloftes te maak nie. Papier is ook baie geduldig, soos wat al in die verlede bewys is.<\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\">Die geskiedenis is vol voorbeelde van mense, groepe, rasse en nasies wat beloftes gemaak het en dan verbreek het wanneer dit hulle pas. <\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\">Die swartman is daaraan gewoord om sy sin te kry, hoe dit ook al mag gebeur, deur massa-aksie, geweld, opstande en selfs gewapende stryd as dit moet, en natuurlik ook moord. Waarmee hy nie rekening hou nie is die Oosterling se antwoord op sulke optrede: geweld &ndash; ongekende geweld &ndash; soos wat die swartman nog nie te&euml;gekom het nie. <\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\">Die Oosterling het net een manier van onderhandel, en dit is tot sy eie voordeel. Rondom die onderhandelingstafel word daar nie veel gepraat nie, maar slegs die re&euml;ls uitgestippel, met &lsquo;n &ldquo;aanvaar dit of aanvaar die alternatiewe&rdquo;-opsie. En die alternatiewe is nie mooi nie. En volgens die Oosterling is selfs die AK 47 en RPG nie onaanvaarbare onderhandelingsmetodes nie, iets wat die swarte dalk tot sy bittere spyt mag uitvind as dit eers te laat is. &nbsp;<\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\">Die dag kan dalk aanbreek in die nie so verre toekoms nie dat ons aanhoudende klaende swartes sal smag na die goeie ou dae van apartheid onder die heerskappy van iemand wat ten minste by die spelre&euml;ls gehou het. Inderdaad het die blanke se sin vir re&euml;ls tot sy eie ondergang gelei.<\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\">Ek glo dat &lsquo;n wag-en-sien-houding rondom die lot van die swartman vorentoe al is wat mens kan doen. Maar ek meen ons sal moet voorkom dat ons nie saam met die swartes onder die juk van die Oosterling beland nie.<\/p>\n<div align=\"justify\">    Ons enigste uitweg is selfbeskikking en hoe gouer die Afrikaner hieroor ernstig raak, hoe beter vir ons. <\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/poteha-detyam.com.ua\/statii\/\">\u0456\u0433\u0440\u0438 \u0434\u043b\u044f \u0434\u0456\u0442\u0435\u0439 3 \u0440\u043e\u043a\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/13\/189150.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/johancsw.jpg\" width=\"90\" height=\"120\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>Die uitspraak van die vereniging vir plaaslike regerings dat apartheid te blameer is vir die swak geletterdheid onder munisipale raadslede, is die jongste in &#329; aanhoudende geteem oor dieselfde onderwerp. Trouens, apartheid is besig om tot die swartman se belangrikste stuk erfenis verhef te word.<\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[83],"tags":[],"class_list":["post-2680","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c73-johan-combrinck"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2680","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=2680"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2680\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=2680"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=2680"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=2680"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}