{"id":26789,"date":"2014-09-04T08:34:55","date_gmt":"2014-09-04T06:34:55","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26789"},"modified":"2014-09-04T08:48:30","modified_gmt":"2014-09-04T06:48:30","slug":"ebola-koors-styg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26789","title":{"rendered":"Ebola-koors styg"},"content":{"rendered":"<p>Die W\u00earelgesondheidsorganisasie (WGO), het in Washington bekend gemaak dat byna 2000 mense reeds weens die ebola-virus dood is. <\/p>\n<p>Die hoof van die WGO, Margaret Chan het gewaarsku dat die siekte besig is om verder uit te kring. Daar is reeds 3500 gevalle in Guinee, Sierra Leone en Liberi\u00eb bevestig. <\/p>\n<p>Die jongste syfer is aansienlik ho\u00ebr as die 1552 sterftes wat vroe\u00ebr aangemeld is. <\/p>\n<p>Chan s\u00ea die WGO hoop dat die oordrag van ebola binne ses tot nege maande gestuit kan word danksy die internasionale reaksie op die gesondheidsramp.<\/p>\n<p>Die Amerikaanse ambassadeur in Liberi\u00eb, Deborah Malac het druk op president Ellen Johnson Sirleaf van Liberi\u00eb geplaas om te bedank omdat sy glo nie die ebola-krisis reg bestuur nie.<\/p>\n<p>Die George Soros-stigting en ander nie-regeringsorganisasies wat die Amerikaanse regering steun, het die eis herhaal. Soros het ook gevra dat Wes-Afrika-troepe, ECOWAS, in die land ontplooi word.<\/p>\n<p>Malac beweer dat die Amerikaanse regering gesien het dat die Liberiese weermag op mense in kwarantyn skiet. Liberi\u00eb het 1,3 miljoen mense onder kwarantyn geplaas nadat die WGO &#8216;n ebola-epidemie verklaar het. Di\u00e9 mense het glo nie genoeg voedsel nie.<\/p>\n<p>Daar is vandeesweek 13 ebola-sterftes in die Kongo bevestig, maar die virus behoort nie tot dieselfde stam as di\u00e9 in Wes-Afrika nie.<\/p>\n<p>Talle lande, waaronder ook Rusland, het aangedui dat hulle waarnemers sal stuur om &#8216;n oplossing vir die siekte te probeer vind.<\/p>\n<p>Die Minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi het aan die Nasionale Vergadering ges\u00ea die O.R. Thambo lughawe in Johannesburg is die toegangspunt wat die grootste risiko inhou waar mense die land met die ebola-virus kan binnekom.  <\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea weens die potensi\u00eble risiko is staatshospitale in Gauteng toegerus met beskermde toerusting sodat gesondheidswerkers doeltreffend teen die siekte kan optree. <\/p>\n<p>Die Lanseria lughawe word ook as &#8216;n risiko bestempel. Motsoaledi s\u00ea hulle stel op die oomblik ondersoek in na die risiko&#8217;s by die Kaapse Internasionale lughawe en die Koning Shaka lughawe in Durban.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die W\u00earelgesondheidsorganisasie (WGO), het in Washington bekend gemaak dat byna 2000 mense reeds weens die ebola-virus dood is. Die hoof van die WGO, Margaret Chan het gewaarsku dat die siekte besig is om verder uit te kring. Daar is reeds 3500 gevalle in Guinee, Sierra Leone en Liberi\u00eb bevestig. Die jongste syfer is aansienlik ho\u00ebr [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[16492,17844,10660,12642,5689,17845,17415,5591,17843],"class_list":["post-26789","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-ebola","tag-ecowas","tag-george-soros","tag-guinee","tag-kongo","tag-kwarantyn","tag-liberie","tag-sierra-leone","tag-werelgesondheidsorganisasie-wgo"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26789","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26789"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26789\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26789"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26789"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26789"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}