{"id":26773,"date":"2014-09-03T12:21:33","date_gmt":"2014-09-03T10:21:33","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26773"},"modified":"2014-09-03T13:16:28","modified_gmt":"2014-09-03T11:16:28","slug":"rusland-oekraine-kom-ooreen-oor-stappe-vir-skietstilstand","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26773","title":{"rendered":"Rusland, Oekra\u00efne kom ooreen oor stappe vir skietstilstand"},"content":{"rendered":"<p>Russiese president Wladimir Poetin en sy Oekra\u00efense eweknie Petro Poroshenko het &#8220;tot &#8216;n groot mate&#8221; ooreengekom op die stappe wat geneem moet word om &#8216;n skietstilstand te bereik, het die Russiese president se perssekretaris Dmitri Peskof ges\u00ea. <\/p>\n<p>&#8220;In &#8216;n telefoniese gesprek vroe\u00ebr in die dag het Poetin en Poroshenko menings uitgeruil en tot &#8216;n groot mate ooreengekom op stappe wat kan bydra tot &#8216;n vroe\u00eb skietstilstand tussen die Oekra\u00efense weermag en die selfverdedigingsmagte in die suidooste van die land,&#8221; het Peskof ges\u00ea in die lig van &#8216;n verklaring deur die Oekra\u00efense president se mediakantoor dat &#8220;die gesprek gelei het tot &#8216;n permanente skietstilstand in Donbass.&#8221; <\/p>\n<p>Moskou het herhaaldelik daarop gewys dat Rusland nie &#8216;n party is tot die Oekra\u00efne se interne konflik nie. Dit is presies wat President Poetin beklemtoon het n\u00e1 verlede week se onderhandelinge met Poroshenko in Minsk. <\/p>\n<p>&#8220;Om eerlik te praat, ons is nie in die posisie om enige skietstilstandterme of ooreenkomste tussen Ki\u00ebf, Donetsk en Luhansk te bespreek nie. Dit is nie ons besigheid nie, maar die Oekra\u00efne se interne saak,&#8221; het Poetin ges\u00ea. <\/p>\n<p>Vroe\u00ebr, het die Russiese president Vladimir Poetin &#8216;n telefoniese gesprek met sy Oekra\u00efens eweknie Petro Poroshenko gehad. <\/p>\n<p>&#8220;[Die twee leiers] het voortgegaan om die Oekra\u00efne se milit\u00eare en humanit\u00eare krisis te bespreek,&#8221; het Peskof ges\u00ea. <\/p>\n<p>&#8220;Die staatshoofde het hul standpunte oor die topprioriteit maatre\u00ebls vir die staking van die bloedvergieting in die land se suid-ooste uitgeruil,&#8221; het die perssekretaris ges\u00ea. <\/p>\n<p>&#8220;[Poetin se] oog op moontlike maniere uit hierdie krisissituasie stem grootliks ooreen met di\u00e9 van die Oekra\u00efense president.&#8221; <\/p>\n<p>Oornag, op 27 Augustus n\u00e1 konsultasies met die Doeane-unie, die Oekra\u00efne en die EU, het &#8216;n vergadering tussen die presidente van Rusland en die Oekra\u00efne plaasgevind in Minsk. Die gesprek was agter geslote deure en het vir bykans twee ure geduur en was die eerste onderhandelinge tussen die twee leiers.<\/p>\n<p>President Barack Obama van die VSA het Woensdag ges\u00ea dis te vroeg om van &#8216;n skietstilstand te praat in die Oos-Oekra\u00efne. Obama het dit ges\u00ea na sy ontmoeting met President Toomas Hendrik Ilves in Tallinn, die hoofstad van Estland.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Russiese president Wladimir Poetin en sy Oekra\u00efense eweknie Petro Poroshenko het &#8220;tot &#8216;n groot mate&#8221; ooreengekom op die stappe wat geneem moet word om &#8216;n skietstilstand te bereik, het die Russiese president se perssekretaris Dmitri Peskof ges\u00ea. &#8220;In &#8216;n telefoniese gesprek vroe\u00ebr in die dag het Poetin en Poroshenko menings uitgeruil en tot &#8216;n groot &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26773\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Rusland, Oekra\u00efne kom ooreen oor stappe vir skietstilstand&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[17837,16037,17838,16504,15014,9947],"class_list":["post-26773","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-donbass","tag-oekraine","tag-petro-poroshenk","tag-russiese-president","tag-skietstilstand","tag-wladimir-poetin"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26773","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26773"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26773\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26773"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26773"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26773"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}