{"id":26766,"date":"2014-09-03T08:47:58","date_gmt":"2014-09-03T06:47:58","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26766"},"modified":"2014-09-03T08:47:58","modified_gmt":"2014-09-03T06:47:58","slug":"vsa-brei-lugaanvalle-in-afrika-uit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26766","title":{"rendered":"VSA brei lugaanvalle in Afrika uit"},"content":{"rendered":"<p>Die VSA het &#8216;n lugaanval deur &#8216;n onbemande tuig gedoen oor &#8216;n gebied waar die leiers van Somali\u00eb se Al-Kaida-militante vergader het, het intelligensie bronne Dinsdag ges\u00ea, maar dit is onduidelik of enige bevelvoerders gedood is.<\/p>\n<p>Die aanval het volgens Somaliese regeringsamptenare die al Sjabaab-leier Ahmed Abdi Godane en ander leiers geteiken wat glo byeen was by die plek, maar daar was geen bevestiging dat hulle getref is nie.<\/p>\n<p>Die Pentagon is tans besig met die voorbereiding van &#8216;n onbemande tuig-basis op een van die mees afgele\u00eb plekke op aarde: &#8216;n Ou kameelkaravaankruispad in die middel van die Sahara. <\/p>\n<p>Na maande van onderhandelinge het die regering van Niger, &#8216;n Wes-Afrika-land, is die Amerikaanse weermag gemagtig om onbemande tuie uit die modder-ommuurde woestynstad van Agadez te stuur. <\/p>\n<p>Die besluit gee die Pentagon &#8216;n toesigmiddelpunt &#8211; die tweede in Niger en derde in die streek &#8211; om sogenaamde Islamitiese ekstremiste in Noord- en Wes-Afrika op te spoor. <\/p>\n<p>Dit bevorder ook publisiteit vir die Amerikaanse strategie om bedreigings saam met Frankryk, die voormalige koloniale mag in daardie deel van die vasteland, aan te pak. <\/p>\n<p>Die VSA se milit\u00eare magte onderneem dikwels oorvlugte oor Somali\u00eb, maar lugaanvalle en grondaanvalle is relatief ongewoon. <\/p>\n<p>Die Pentagon het &#8216;n groot tuigbasis by Camp Lemmonnier in Djiboeti, wat grens aan Somali\u00eb in die Horing van Afrika, maar stuur tuie oor Somali\u00eb uit &#8216;n basis in Ethiopi\u00eb. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die VSA het &#8216;n lugaanval deur &#8216;n onbemande tuig gedoen oor &#8216;n gebied waar die leiers van Somali\u00eb se Al-Kaida-militante vergader het, het intelligensie bronne Dinsdag ges\u00ea, maar dit is onduidelik of enige bevelvoerders gedood is. Die aanval het volgens Somaliese regeringsamptenare die al Sjabaab-leier Ahmed Abdi Godane en ander leiers geteiken wat glo byeen [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[14634,1093,17836,17539,8917,17835,10255],"class_list":["post-26766","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-africom","tag-frankryk","tag-islamitiese-ekstremiste","tag-lugaanvalle","tag-niger","tag-onbemande-tuie","tag-somalie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26766","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26766"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26766\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26766"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26766"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26766"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}