{"id":26753,"date":"2014-09-03T07:26:59","date_gmt":"2014-09-03T05:26:59","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26753"},"modified":"2014-09-03T07:26:59","modified_gmt":"2014-09-03T05:26:59","slug":"grondwethof-beslis-teen-solidariteit-oor-ra","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26753","title":{"rendered":"Grondwethof beslis teen Solidariteit oor RA"},"content":{"rendered":"<p>Dirk Hermann, uitvoerende hoof van Solidariteit, het Dinsdagoggend ges\u00ea die Grondwethof se beslissing teen Renate Barnard laat hulle &#8220;bitter teleurgesteld&#8221;.<\/p>\n<p>Barnard is blykbaar bevordering geweier in die polisie omdat sy wit is. Die saak het egter in die arbeidshof oor diensbillikheid gehandel en nie oor ras nie. <\/p>\n<p>Barnard was &#8216;n luitenant-kolonel in die polisie, maar het intussen bedank om &#8216;n pos in die private sektor te aanvaar.<\/p>\n<p>Solidariteit wat die saak namens Barnard gevoer het, het intussen weer &#8216;n aansoek in die arbeidshof in Johannesburg gebring oor die geldigheid van die polisie se diensbillikheidsplan. Die uitspraak word voorbehou.<\/p>\n<p>Regter Dikgang Moseneke het namens die Grondwethof die app\u00e8lhof in Bloemfontein se aansoek in Barnard se guns tersyde gestel in die polisie se guns.<\/p>\n<p>Volgens Moseneke is die polisie se diensbillikheidsplan in die gees van die Grondwet en is daar nie meriete in Barnard se aansoek teen die besluit van die nasionale polisiehoof nie. <\/p>\n<p>Barnard is drie keer nie in &#8216;n vakante pos aangestel nie, vermoedelik omdat sy wit is, maar die saak het eerder gehandel oor meriete in regstellende aksie-aanstellings<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dirk Hermann, uitvoerende hoof van Solidariteit, het Dinsdagoggend ges\u00ea die Grondwethof se beslissing teen Renate Barnard laat hulle &#8220;bitter teleurgesteld&#8221;. Barnard is blykbaar bevordering geweier in die polisie omdat sy wit is. Die saak het egter in die arbeidshof oor diensbillikheid gehandel en nie oor ras nie. Barnard was &#8216;n luitenant-kolonel in die polisie, maar &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26753\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Grondwethof beslis teen Solidariteit oor RA&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[17827,6153,17828,222,5169],"class_list":["post-26753","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-diensbillikheid","tag-grondwethof","tag-metiete","tag-regstellende-aksie","tag-sapd"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26753","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26753"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26753\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26753"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26753"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26753"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}