{"id":26727,"date":"2014-09-02T08:04:29","date_gmt":"2014-09-02T06:04:29","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26727"},"modified":"2014-09-02T08:04:29","modified_gmt":"2014-09-02T06:04:29","slug":"struggle-kids-oorval-polisiestasie-om-gevangene-te-bevry","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26727","title":{"rendered":"&#8216;Struggle kids&#8217; oorval polisiestasie om gevangene te bevry"},"content":{"rendered":"<p>Sowat 20 \u201cstruggle kids\u201d het Vrydagaand by die Katutura-polisiekantoor in Windhoek ingebreek en een van hul lede uit die selle bevry, het Die Republikein berig.<\/p>\n<p>D\u00edt volg nadat di\u00e9 jeugdiges wat agter die tralies gesit het, vroe\u00ebr deur die polisie in hegtenis geneem was omdat hy glo iemand se voertuigruit uitgeslaan het.<\/p>\n<p>Die voorval het om 00:00 plaasgevind toe die strydjeugdiges by die kantoor aangekom het, die diefwering wat die beamptes van die publiek skei, afgebreek het en ingegaan en die gevangene vrygelaat het.<\/p>\n<p>Nampol se spesiale veldmag het Saterdag om 08:00 die &#8216;struggle kids&#8217; se kamp binnegegaan en vyf van hulle, insluitend die gevangene, in hegtenis geneem.<\/p>\n<p>Die woordvoerder van die polisie, adj.komm. Edwin Kanguatjivi, het die voorvalle Maandag tydens die weeklikse misdaadkonferensie bevestig.<\/p>\n<p>Kanguatjivi s\u00ea in die uur wat die strydjeugdiges by die polisiekantoor ingebreek het, is daar gewoonlik sowat twee tot drie polisiebeamptes wat elke kantoor beman.<\/p>\n<p>\u201cDie beamptes was moontlik deur die groot groep oorweldig. Dit kan wees dat die beamptes hul samewerking moes gee om die gevangene te bevry, weens die gevaar waarin hulle en die publiek in daardie stadium kon verkeer het,\u201d het hy ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Sowat 20 \u201cstruggle kids\u201d het Vrydagaand by die Katutura-polisiekantoor in Windhoek ingebreek en een van hul lede uit die selle bevry, het Die Republikein berig. D\u00edt volg nadat di\u00e9 jeugdiges wat agter die tralies gesit het, vroe\u00ebr deur die polisie in hegtenis geneem was omdat hy glo iemand se voertuigruit uitgeslaan het. Die voorval het [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[17815,6831,17738,17637],"class_list":["post-26727","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-katutura-polisiekantoor","tag-namibie","tag-struggle-kids","tag-windhoek"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26727","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26727"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26727\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26727"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26727"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26727"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}