{"id":26695,"date":"2014-09-01T09:25:25","date_gmt":"2014-09-01T07:25:25","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26695"},"modified":"2014-09-01T09:25:25","modified_gmt":"2014-09-01T07:25:25","slug":"paniek-heers-in-kief-weens-nederlae-teen-selfverdedigingsmagte","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26695","title":{"rendered":"Paniek heers in Ki\u00ebf weens nederlae teen selfverdedigingsmagte"},"content":{"rendered":"<p>Die Russiese President, Wladimir Poetin het ingestem tot samesprekings om Oos-Oekra\u00efne se selfstandigheid te bespreek. Dit moet volgens Poetin gedoen word om die regmatige belange van mense in die gebied te beskerm.<\/p>\n<p>Samesprekings word vandag in Mintsk in Belo-Rusland tussen die Europese Unie, die Oekra\u00efne en Rusland gevoer om die krisis in die Oekra\u00efne te bespreek. <\/p>\n<p>Die EU en die Oekra\u00efne het reeds gewaarsku dat die geweld in die gebied die punt bereik het vanwaar daar geen omkeerkans is nie. <\/p>\n<p>Ki\u00ebf verloor sleg op die oomblik. Al die verslae van Oos-Oekra\u00efene se bronne is dit eens dat die sjokeladekoning se magte omring is of gevlug het.  Ki\u00ebf se bronne het dit self ook bevestig. <\/p>\n<p>In die hoofstad is die krake sigbaar en Nazi&#8217;s beskuldig die milit\u00eare opperbevel dat hulle die werklike ongevallesyfers wegsteek en soldate in die Donbass versaak het. <\/p>\n<p>Nazi-betogers eis die skepping van &#8216;n &#8220;generaalbataljon&#8221; bestaande uit slegs generaals wat gestuur sal word om persoonlik te gaan veg in stede daarvan om hul manskappe na hul dood te stuur.<\/p>\n<p>Hele bataljonne dros en spesmagte moet uitgestuur word om hulle te keer. Blykbaar is die juntapolisie te bang om die oligarg se soldate vir drostery te arresteer as gevolg van hul groot getalle. <\/p>\n<p>President Poroshenko moes sy reis na Turkye kanselleer en inderhaas sy Veiligheidsraad byeenroep. &#8216;n Ander anti-Russiese oligarg, Ihor Kolomoiski, wat die suidwestelike Oekra\u00efne beheer, het dieselfde ding met sy eie Veiligheidsraad gedoen. (Ja, want hy het sy eie weermag en sy eie veiligheidsraad!). Julia Timosjenko wil selfs krygswet laat afkondig. <\/p>\n<p>Poroshenko sowel as Jatsenjoek, sy premier, het beide daarop aangedring dat NAVO ingryp en die Oekra\u00efne as &#8216;n spesiale bondgenoot aanvaar. Met ander woorde, al die tekens van totale en uiterste paniek heers in die land. <\/p>\n<p>Wladimir Poetin het intussen aan sy buurland se leiers ges\u00ea hulle moet ophou om oor tegniese beuselagtighede te redekawel en oor die grondoorsake van die konflik begin onderhandel met selfverdedigingsmagte. Hy het beklemtoon dat Rusland nie die teenparty is nie, maar hul eie burgers wat hulle aanval en vermoor. Terloops, die Kremlin verwys nou openlik na Novorussiya.<\/p>\n<p>Verder het die Russe amptelik aangekondig dat hulle &#8216;n tweede hulpkonvooi sal stuur. <\/p>\n<p>Poetin het selfverdedigingsmagte aangemoedig om humanit\u00eare korridors oop te maak sodat Ki\u00ebf se soldate veilig kan terugkeer huis toe, maar die aanbod is deur die sjokeladekoning se opperbevel van die hand gewys wat klaarblyklik die ergste probeer uitstel en eerder soldate na hul dood sal stuur as om sy ooglopende nederlaag in die gesig te kyk.<\/p>\n<p>Die onverkose Eurokrate in Brussel klou intussen vas aan hul weelderige ampstoele met dreigemente van bykomende sanksies teen Rusland. Dat die VSA hulle gebruik vir die Empaaier se doelwitte, is pynlik opsigtelik, want nie een van die EU se uitsprake maak enige ekonomiese sin nie.<\/p>\n<p>Die Europese Unie is volgens berigte besig met die voorbereiding van nuwe sankies.<\/p>\n<p>Die beste wat hierdie ongelukkige burokrate egter aanstons sal kan doen is om te onderhandel met Rusland oor die terme waaronder die Oekra\u00efne die ooreenkoms met die EU sal bekragtig, in hul eie belang.<\/p>\n<p>Daar is &#8216;n paar punte om in gedagte te hou as dit by onderhandeling kom:<\/p>\n<p>a) Geografies: Die Oekra\u00efne is &#8216;n kunsmatige land wat voorheen deel was van Rusland<br \/>\nb) Politiek: Die interne regime in Ki\u00ebf is Nazi<br \/>\nc) Geo-strategies: Die eksterne regime in Ki\u00ebf is &#8216;n russofobiese Amerikaanse marionet<br \/>\nd) Ekonomies: Die Oekra\u00efne is ekonomies vernietig deur die EU en VSA<\/p>\n<p>Al hierdie faktore wys duidelik na dieselfde gevolgtrekking: Die Oekra\u00efne word uitmekaar geskeur deur &#8216;n aantal gierige oligarge onder die NeoCons se aanmoediging met &#8216;n bende hondsdol Nazi&#8217;s aan bewind wat diensplig ingestel het om duisende na hul dood te stuur.<\/p>\n<p>Maar kort van &#8216;n soort van wonderwerk, sal die gemors wat die VSA net soos in Libi\u00eb en Irak weer eens agterlaat, ontsettende lyding en opoffering vir gewone mense beteken.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Russiese President, Wladimir Poetin het ingestem tot samesprekings om Oos-Oekra\u00efne se selfstandigheid te bespreek. Dit moet volgens Poetin gedoen word om die regmatige belange van mense in die gebied te beskerm. Samesprekings word vandag in Mintsk in Belo-Rusland tussen die Europese Unie, die Oekra\u00efne en Rusland gevoer om die krisis in die Oekra\u00efne te [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[17796,15283,7379,14647,17794,17795],"class_list":["post-26695","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-bataljon","tag-kief","tag-nazis","tag-oekraiene","tag-poroshenko","tag-sjokeladekoning"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26695","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26695"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26695\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26695"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26695"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26695"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}