{"id":26693,"date":"2014-09-01T08:25:17","date_gmt":"2014-09-01T06:25:17","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26693"},"modified":"2014-09-01T08:25:17","modified_gmt":"2014-09-01T06:25:17","slug":"aardbewing-skud-windhoek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26693","title":{"rendered":"Aardbewing skud Windhoek"},"content":{"rendered":"<p>Die skudding en vibrasies wat Dinsdag omstreeks 03:52 deur Namibi\u00ebrs gevoel is, is niks meer as \u2019n gewone geologiese gebeurtenis nie.<\/p>\n<p>Volgens \u2019n mediaverklaring wat gister deur die direktoraat van geo\u00adlogiese opname uitgereik is, is \u2019n lesing van die skudding slegs by sy stasie op Windhoek geneem.<\/p>\n<p>\u201c\u2019n Aardskudding van onbekende grootte is by die direktoraat se Windhoek-stasie aangeteken. Die skudding is slegs deur hierdie stasie opgeneem en ontleding van die beskikbare inligting dui daarop dat dit tussen 15 en 20 sekondes geduur het,\u201d het dr. Gabi Schneider van die direktoraat in die verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p>Volgens haar kon die grootte van die skudding nie vasgestel word nie, omdat dit slegs deur een stasie opgeneem is.<\/p>\n<p>\u201c\u2019n Minimum van drie stasies is nodig om die ligging, diepte en grootte van \u2019n skudding te bepaal. Die seismiese aktiwiteit wat op ander stasies in die land aangeteken is, stem nie ooreen met die lesing wat deur die stasie in Windhoek geneem is nie. D\u00edt maak dit moeilik om die voorval te ontleed. In hierdie stadium is dit dus ons afleiding dat die gebeurtenis slegs plaaslik was,\u201d lui die verklaring.<\/p>\n<p>Schneider het Dinsdagmiddag reeds teenoor Republikein bevestig die direktoraat se seismometers het die gebeurtenis opgeneem. Volgens haar was geofisici toe al besig om die ligging van die episentrum en die omvang van die skudding te probeer bepaal.<\/p>\n<p>Sy het in die verklaring gevra lede van die publiek moet die direktoraat by 061 284 8142 of 061 284 8144 kontak, sodat die direktoraat so gou as moontlik \u2019n verduideliking van die skudding kan kry.<\/p>\n<p>\u201cOns het volledige inligting nodig oor die plekke en tyd waar die publiek die skudding ervaar het. Dit sal die direktoraat in staat stel om die gebeurtenis verder te bestudeer en mettertyd \u2019n redelike verduideliking oor die oorsaak van die skudding te gee,\u201d lui die verklaring.<\/p>\n<p>Volgens Schneider is die voorkoms van aardbewings in Namibi\u00eb nie algemeen nie en is die land se seismiese aktiwiteite laag.<\/p>\n<p>\u201cEffe en ligte skuddings is normaal en dit dui aan dat energie deur die aarde se kors vrygelaat word. Die sterkte van hierdie skuddings is egter baie laag en sal veel ho\u00ebr moet wees om enige skade aan strukture aan te rig,\u201d het sy ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die skudding en vibrasies wat Dinsdag omstreeks 03:52 deur Namibi\u00ebrs gevoel is, is niks meer as \u2019n gewone geologiese gebeurtenis nie. Volgens \u2019n mediaverklaring wat gister deur die direktoraat van geo\u00adlogiese opname uitgereik is, is \u2019n lesing van die skudding slegs by sy stasie op Windhoek geneem. \u201c\u2019n Aardskudding van onbekende grootte is by die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[7661,6831,17485,17637],"class_list":["post-26693","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-aardbewing","tag-namibie","tag-skudding","tag-windhoek"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26693","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26693"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26693\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26693"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26693"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26693"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}