{"id":26634,"date":"2014-08-28T11:26:00","date_gmt":"2014-08-28T09:26:00","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26634"},"modified":"2014-08-28T19:34:44","modified_gmt":"2014-08-28T17:34:44","slug":"fbi-beskuldig-russiese-kuberkrakers-vir-aanval-op-jp-morgan-chase","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26634","title":{"rendered":"FBI beskuldig Russiese kuberkrakers van aanval op JP Morgan Chase"},"content":{"rendered":"<p>Die FBI beskuldig Russiese kuberkrakers van die aanval op die rekenaarstelsels van JP Morgan Chase, het Bloomberg berig. <\/p>\n<p>&#8216;n Rekenaarvirus, gedeeltelik in Russies geskryf, het glo data van 70 miljoen Amerikaanse kli\u00ebnte gesteel.<\/p>\n<p>Volgens die verslag, het JP Morgan Chase en ten minste vier ander Amerikaanse banke &#8216;n kuber-aanval moes trotseer. <\/p>\n<p>Die aanval het gelei tot gigagrepe van kli\u00ebntedata wat gesteel is. Een van die betrokke banke het die aanval met Rusland verbind. <\/p>\n<p>Die FBI ondersoek of die aanval &#8216;n poging is om wraak te neem vir sanksies wat opgel\u00ea is teen Rusland deur die Verenigde State van Amerika. <\/p>\n<p>Op 6 Augustus het &#8216;n verslag na vore gekom wat beweer het &#8216;n groep kuberkrakers uit Rusland het daarin geslaag om die w\u00eareld se grootste databasis van internetgebruikers se wagwoorde in te samel. <\/p>\n<p>Kenners van die Amerikaanse sekuriteitsmaatskappy wat spesialiseer in kuberveiligheid, <em>Hold Security<\/em> het ges\u00ea dat die databasis \u200b\u200bvan 1,2 miljard wagwoorde en gebruikersname, sowel as meer as 500 miljoen e-posse van 420.000 webwerwe, verkry is.<\/p>\n<p>Op 23 Julie, het die Amerikaanse owerhede drie Russiese burgers van kubermisdaad en geldwassery aangekla in New York.<\/p>\n<p>Volgens die ondersoek, in 2013, het die krakers meer as 1600 gebruikersrekeninge van StubHub gekraak, een van die w\u00eareld se grootste maatskappye van kaartjieverkope vir musiekbyeenkomste en sportgebeure. <\/p>\n<p>Met die gebruik van gesteelde kredietkaarte, uit die data wat gestoor word in gebruikersrekeninge, het hulle kaartjies gekoop vir verskillende gebeure en dan herverkoop.<\/p>\n<p>Op 15 Julie het Russiese krakers glo CNET gekraak wat spesialiseer in nuus oor rekenaars en toebehore, en het toegang tot die gebruikersdata gekry, het CBS berig. <\/p>\n<p>CBS s\u00ea &#8220;w0rm&#8221; is gebruik om die databasis te kraak en persoonlike inligting van 1 miljoen mense in die hande te kry. <\/p>\n<p>In die begin van Julie is die Russiese burger Roman Seleznev in hegtenis geneem. Hy word beskou as een van die mees gevaarlike kuberkrakers en hy word beskuldig van diefstal van persoonlike data van Amerikaanse burgers. <\/p>\n<p>Die verdagte is &#8216;n seun van &#8216;n Doema-verteenwoordiger van die Liberaal-Demokratiese Party Valery Seleznev. <\/p>\n<p>Seleznev Jr, bekend onder krakers onder die bynaam <em>track2<\/em>, het glo Amerikaanse kleinhandelbetalingstelsels met behulp van kwaadwillige sagteware gekraak, het navorsers ges\u00ea. <\/p>\n<p>Seleznev beheer na bewering verskeie bedieners w\u00eareldwyd, en onderhou &#8216;n aantal spesiale forums om die gesteelde inligting te verkoop.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die FBI beskuldig Russiese kuberkrakers van die aanval op die rekenaarstelsels van JP Morgan Chase, het Bloomberg berig. &#8216;n Rekenaarvirus, gedeeltelik in Russies geskryf, het glo data van 70 miljoen Amerikaanse kli\u00ebnte gesteel. Volgens die verslag, het JP Morgan Chase en ten minste vier ander Amerikaanse banke &#8216;n kuber-aanval moes trotseer. Die aanval het gelei &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26634\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;FBI beskuldig Russiese kuberkrakers van aanval op JP Morgan Chase&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[17761,17762,17760,17763,7971,17764],"class_list":["post-26634","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-amerikaanse-banke","tag-datadiefstal","tag-jp-morgan-chase","tag-krakers","tag-kubermisdaad","tag-kuberveiligheid"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26634","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26634"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26634\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26634"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26634"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26634"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}