{"id":26628,"date":"2014-08-28T09:14:02","date_gmt":"2014-08-28T07:14:02","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26628"},"modified":"2014-08-28T09:18:05","modified_gmt":"2014-08-28T07:18:05","slug":"minstens-300-amerikaners-veg-vir-isis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26628","title":{"rendered":"Minstens 300 Amerikaners veg vir ISIS"},"content":{"rendered":"<p>Die Verenigde State regering is bewus van soveel as 300 Amerikaners wat vermoedelik aan die kant van die Islamitiese Kalifaat veg, die jihadistiese groep met &#8216;n groot teenwoordigheid in dele van Siri\u00eb en Irak, het senior Amerikaanse amptenare ges\u00ea. <\/p>\n<p>Washington het intussen hul kommer uitgespreek oor &#8220;Russe&#8221; of &#8220;mans in groen&#8221; uit Rusland wat in die Oekra\u00efene veg.<\/p>\n<p>Washington is bekommerd radikale elemente wat &#8216;n risiko vir die Verenigde State inhou word as hulle terugkeer met milit\u00eare vaardighede het anonieme mmptenare ges\u00ea aan die <em>Washington Times<\/em>. <\/p>\n<p>&#8220;Ons weet daar is &#8216;n paar honderd Amerikaanse paspoorthouers wat rondhardloop saam met ISIS in Siri\u00eb of Irak,&#8221; het &#8216;n senior Amerikaanse amptenaar ges\u00ea. &#8220;Dit is moeilik om te s\u00ea of hulle in Siri\u00eb is of verskuif het na Irak.&#8221; <\/p>\n<p>Vorige verslae dui daarop dat Amerikaners wat vir die fundamentalistiese ekstremistiese groep die Islamitiese staat (IS, ook bekend as ISIS en Isil) veg ongeveer 100 is, maar die getal is onderskat.<\/p>\n<p>Die <em>State Department<\/em> het nie reageer op die <em>Washington Times<\/em> se versoek om kommentaar te lewer op die Amerikaners wat veg in Irak of Siri\u00eb nie.<\/p>\n<p>Die VN Veiligheidsraad het Woensdag eenparig &#8216;n resolusie aanvaar waarin &#8216;n onmiddellike skietstaking in Libi\u00eb ge\u00ebis word. <\/p>\n<p>Lidlande het met verdere sanksies gedreig indien daar nie aan die resolusie gehoor gegee word nie. <\/p>\n<p>Die Veiligheidsraad s\u00ea hy is bekommerd oor die gevegte wat tussen rebelle en weermagfaksies woed, veral in Tripoli en Benghazi. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Verenigde State regering is bewus van soveel as 300 Amerikaners wat vermoedelik aan die kant van die Islamitiese Kalifaat veg, die jihadistiese groep met &#8216;n groot teenwoordigheid in dele van Siri\u00eb en Irak, het senior Amerikaanse amptenare ges\u00ea. Washington het intussen hul kommer uitgespreek oor &#8220;Russe&#8221; of &#8220;mans in groen&#8221; uit Rusland wat in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26628\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Minstens 300 Amerikaners veg vir ISIS&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[7402,17039,17759,2078,10641,2848],"class_list":["post-26628","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-irak","tag-isis","tag-oekriene","tag-rusland","tag-sirie","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26628","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26628"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26628\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26628"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26628"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26628"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}