{"id":26600,"date":"2014-08-27T11:25:05","date_gmt":"2014-08-27T09:25:05","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26600"},"modified":"2014-08-27T11:48:11","modified_gmt":"2014-08-27T09:48:11","slug":"vsa-al-nader-aan-lugaanvalle-op-sirie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26600","title":{"rendered":"VSA al nader aan lugaanvalle op Siri\u00eb"},"content":{"rendered":"<p>Die Amerikaanse weermag s\u00ea vegvliegtuie van Egipte en die Verenigde Arabiese Emirate het &#8216;n reeks lugaanvalle op ISIS-groepe in Libi\u00eb uitgevoer. <\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van die Pentagon, John Kirby, wou nie nadere besonderhede gee oor hoekom di\u00e9 twee lande die aanvalle uitgevoer het nie. <\/p>\n<p>Di\u00e9 aanvalle kom nadat &#8216;n video vrygestel is waarin &#8216;n Amerikaner glo onthoof word. Die opname is intussen deur spesialiste as &#8216;n foefie afgemaak.<\/p>\n<p>Nadat die VSA Moemmar Ghaddafi laat vermoor het sonder verhoor om Libi\u00eb sogenaamd te &#8220;bevry&#8221;, is die land besig om al dieper in chaos te versink.<\/p>\n<p>Faksies in verskeie stede wat deur die VSA bewapen is om die naburige Siri\u00eb te destabiliseer, asook twee strydende Parlemente veg om die mag te behou.<\/p>\n<p>Amerika het reeds begin met vlugte oor Siri\u00eb, het Amerikaanse amptenare ges\u00ea. Washington beoog lugaanvalle teen die Islamitiese Kalifaat, maar daar is geen plan om die anti-terreur-aanvalle met die Siriese regering te ko\u00f6rdineer nie. <\/p>\n<p>Dit laat die vermoede ontstaan dat die VSA &#8216;n nuwe verskoning gekry het om Siri\u00eb aan te val soos hulle voorheen beplan het om te doen na hulle &#8216;n giftige gasaanval deur Amerikaans-gesteunde rebelle op die regering van Bashar al-Assad probeer blameer het.<\/p>\n<p>Een Amerikaanse amptenaar, het op voorwaarde van anonimiteit aan AP ges\u00ea dat die administrasie betroubare intelligensie op die grond in Siri\u00eb insamel voordat enige lugaanvalle gedoen word.<\/p>\n<p>Intussen is &#8216;n langtermyn skietstaking in die Gasastrook bereik. Israel en die Palestynse groep Hamas het in Kairo &#8216;n ooreenkoms bereik tydens samesprekings waarin Egipte as bemiddelaar opgetree het.<\/p>\n<p>Die Sekretaris-Generaal van die Verenigde Nasies, Ban Ki Moon en die VSA is optimisties dat dit sal hou, maar nogtans &#8216;n beroep op albei partye gedoen om die ooreenkoms na te kom.<\/p>\n<p>Meer as tweeduisend Palestyne en sowat 70 Israeli&#8217;s is in die 50 dae van geweld dood.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Amerikaanse weermag s\u00ea vegvliegtuie van Egipte en die Verenigde Arabiese Emirate het &#8216;n reeks lugaanvalle op ISIS-groepe in Libi\u00eb uitgevoer. &#8216;n Woordvoerder van die Pentagon, John Kirby, wou nie nadere besonderhede gee oor hoekom di\u00e9 twee lande die aanvalle uitgevoer het nie. Di\u00e9 aanvalle kom nadat &#8216;n video vrygestel is waarin &#8216;n Amerikaner glo &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26600\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VSA al nader aan lugaanvalle op Siri\u00eb&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[7334,17039,5174,10964,17539,10641,5505,2848],"class_list":["post-26600","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-gasa","tag-isis","tag-israel","tag-libie","tag-lugaanvalle","tag-sirie","tag-vn","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26600","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26600"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26600\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26600"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26600"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26600"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}