{"id":26561,"date":"2014-08-26T07:25:49","date_gmt":"2014-08-26T05:25:49","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26561"},"modified":"2014-08-26T07:48:29","modified_gmt":"2014-08-26T05:48:29","slug":"madonsela-weier-om-bron-vir-bekend-te-maak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26561","title":{"rendered":"Madonsela weier om bron vir uitgelekte brief bekend te maak"},"content":{"rendered":"<p>Zizi Kodwa, ANC-woordvoerder, het ges\u00ea die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela &#8220;speel slagoffer&#8221;, nadat die soveelste brief oor Nkandla &#8220;uitgelek&#8221; het en Madonsela weier om die bron te onthul. <\/p>\n<p>Kodwa s\u00ea bykans al die Openbare Beskermer se ondersoeke het voortydig uitgelek en nie eenkeer het sy verantwoordelikheid daarvoor aanvaar nie. <\/p>\n<p>Die ANC het die OB skerp gekritiseer en haar van partydigheid beskuldig nadat &#8216;n brief weer aan die media gelek is vir die soveelste hoofstuk van die Nkandla-sage. <\/p>\n<p>Die OB wat &#8216;n veldtog voer om van Zuma ontslae te raak, word deur Julius Malema en die EFF gesteun.<br \/>\nElke brief van die OB word klokslag aan die media &#8220;gelek&#8221; om aan Madonsela die geleentheid te gee om haar veldtog deur die media te voer.<\/p>\n<p>&#8220;Sy het die brief laat uitlek en moet verantwoordelikheid aanvaar. Dis nie die eerste keer dat sy inligting laat uitlek nie,&#8221; het Kodwa ges\u00ea.<\/p>\n<p>Madonsela het na bewering aan Zuma geskryf dat hy haar aanbevelings betwyfel dat hy van die geld behoort terug te betaal wat aan sy privaatwoning op Nlkandla bestee is.<\/p>\n<p>Die ANC het in &#8216;n verklaring ges\u00ea dis verregaande om te s\u00ea dat die vertroulike brief deur &#8216;n ANC-lid uitgelek is. Die party eis dat Madonsela haar bron bekend maak.<\/p>\n<p>Oupa Segalwe, woordvoerder van die OB, het in reaksie ges\u00ea Madonsela weier om die bron te gee. Sy het ges\u00ea sy is vertroulik vertel wie dit is en dus &#8220;gaan sy dit vertroulik hou&#8221;.<\/p>\n<p>Die ANC het sy kommer uitgespreek oor hoe Madonsela die OB-kantoor bestuur.<\/p>\n<p>Die ANC het ges\u00ea hy vermoed die OB hanteer Nkandla as &#8216;n &#8220;persoonlike saak buite haar grondwetlike mandaat&#8221; en die party het haar neutraliteit in twyfel getrek.<\/p>\n<p>Sy het bewerings ontken dat &#8216;n veldtog in die media voer en ges\u00ea sy &#8220;is vertroulik ingelig &#8216;n senior ANC-lid het die vertroulike brief aan die media uitgelap&#8221;. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Zizi Kodwa, ANC-woordvoerder, het ges\u00ea die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela &#8220;speel slagoffer&#8221;, nadat die soveelste brief oor Nkandla &#8220;uitgelek&#8221; het en Madonsela weier om die bron te onthul. Kodwa s\u00ea bykans al die Openbare Beskermer se ondersoeke het voortydig uitgelek en nie eenkeer het sy verantwoordelikheid daarvoor aanvaar nie. Die ANC het die OB skerp &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26561\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Madonsela weier om bron vir uitgelekte brief bekend te maak&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[9295,6723,6685,7129,7251,10785,17719],"class_list":["post-26561","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc-woordvoerder","tag-jacob-zuma","tag-julius-malema","tag-nkandla","tag-openbare-beskermer","tag-thuli-madonsela","tag-zizi-kodwa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26561","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26561"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26561\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26561"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26561"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26561"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}