{"id":26552,"date":"2014-08-25T10:36:49","date_gmt":"2014-08-25T08:36:49","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26552"},"modified":"2014-08-25T15:17:14","modified_gmt":"2014-08-25T13:17:14","slug":"oorskot-van-slagoffer-van-mh17-na-sa","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26552","title":{"rendered":"Oorskot van slagoffer van MH17 na SA"},"content":{"rendered":"<p>Die oorskot van die Brit wat dood is in vlug-MH17 wat oor die Oekra\u00efne afgeskiet is, is ge\u00efdentifiseer. <\/p>\n<p>Cameron Dalziel, 43, &#8216;n helikoptervlie\u00ebnier, het verlede jaar saam met sy gesin na Maleisi\u00eb verhuis vir werk en het van &#8216;n vliegtuigopleidingskursus terugkeer in Nederland toe vlug MH17 vermoedelik deur Ki\u00ebf afgeskiet is op 17 Julie.<\/p>\n<p>Die VSA probeer Rusland vir die ongeluk blameer, maar data wat deur die Russe vrygestel is, toon dat Ki\u00ebf doelbewus die ongeluk beplan het, waarskynlik om &#8216;n oorlog vir gas te ontketen. <\/p>\n<p>Die VSA het ondanks beskuldigings dat hulle geen data vrystel om hul eie weergawe te steun nie, nogtans voortgegaan om sanskies teen Rusland in te stel na die ongeluk.<\/p>\n<p>Dalziel se weduwee en hul twee seuns het onmiddellik na Suid-Afrika gereis saam met ander familielede na die huis van Dalziel se ouers, Meryl en Doug, wat in Umhlanga woon. <\/p>\n<p>DNS is van Dalziel se ouers geneem om te help om hul seun se liggaam te identifiseer. Suid-Afrikaanse amptenare het daarna na Nederland gevlieg met die DNS asook Dalziel se tandheelkundige rekords. <\/p>\n<p>Die familie het bevestig dat Dalziel se liggaam verlede week ge\u00efdentifiseer is. <\/p>\n<p>&#8216;n Gedenkdiens is op 30 Julie vir Dalziel in die <em>Starlite Aviation Hangar<\/em> gehou. Hy het voorheen daar gewerk voor hy na Maleisi\u00eb is. <\/p>\n<p>Dalziel se broer Campbell het ges\u00ea hy weet nie presies wanneer sy broer se oorskot sal terugkeer na Suid-Afrika nie. Hy het ges\u00ea dat hy en sy suster, Candice, na Nederland wil gaan om die &#8220;waardigheid en eer&#8221; van sy broer te bly beskerm.<\/p>\n<p>Hulle sal mense aanmoedig om branderplanke te neem en in die getal van die vlug, MH17 op te stel by die beoogde begrafnisdiens.<\/p>\n<p>Campbell het ges\u00ea &#8216;n oorvlug is ook in die beplanningstadium.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die oorskot van die Brit wat dood is in vlug-MH17 wat oor die Oekra\u00efne afgeskiet is, is ge\u00efdentifiseer. Cameron Dalziel, 43, &#8216;n helikoptervlie\u00ebnier, het verlede jaar saam met sy gesin na Maleisi\u00eb verhuis vir werk en het van &#8216;n vliegtuigopleidingskursus terugkeer in Nederland toe vlug MH17 vermoedelik deur Ki\u00ebf afgeskiet is op 17 Julie. Die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26552\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Oorskot van slagoffer van MH17 na SA&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[11894,6925,14647,2078,9592,17313,2848],"class_list":["post-26552","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-maleisie","tag-nederland","tag-oekraiene","tag-rusland","tag-sanksies","tag-vlug-mh17","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26552","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26552"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26552\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26552"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26552"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26552"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}