{"id":26504,"date":"2014-08-22T11:34:45","date_gmt":"2014-08-22T09:34:45","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26504"},"modified":"2014-08-22T11:36:36","modified_gmt":"2014-08-22T09:36:36","slug":"raad-vir-geowetenskap-se-skudding-was-38-nie-46","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26504","title":{"rendered":"Raad vir Geowetenskap s\u00ea skudding was 3,8 nie 4,6"},"content":{"rendered":"<p>Die Raad vir Geowetenskap, s\u00ea die aardbewing wat Suid-Afrika Vrydagoggend vroeg getref het, was 3,8, en nie 4,6 soos deur die Amerikaanse Geologiese Opname (USGS) aangedui nie. <\/p>\n<p>&#8220;Dit is dieselfde gebeurtenis. Die USGS meting word gedoen deur &#8216;n masjien, en die stasies wat hulle gebruik is nie in die nabyheid van die aardbewing soos wat ons s&#8217;n is nie, en dit is hoekom dit anders is,&#8221; het die Raad se seismologie-eenheidbestuurder Michelle Grobbelaar ges\u00ea. <\/p>\n<p>&#8220;As hulle dit ontleed, sal dit begin verander.&#8221; <\/p>\n<p>Die USGS het ges\u00ea die aardbewing plaasgevind 12km wes van Orange Farm, &#8216;n dorp suid van Johannesburg. <\/p>\n<p>Maar Grobbelaar het ges\u00ea die aardbewing het Carletonville getref, wat sowat 70 km weg is, om ongeveer 01:14. <\/p>\n<p>&#8220;Daarna was daar verskeie naskokke,&#8221; het sy ges\u00ea. <\/p>\n<p>Die twee groot naskokke was &#8216;n 3,2 om 01:15, en &#8216;n tweede om 01:16. <\/p>\n<p>&#8220;Die ander naskokke was kleiner,&#8221; het sy ges\u00ea. <\/p>\n<p>Die nooddienste was op bystand, maar geen ongevalle is aangemeld nie.<\/p>\n<p>Die Raad het ook gewaarsku dat nog talle aardskokke verwag kan word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Raad vir Geowetenskap, s\u00ea die aardbewing wat Suid-Afrika Vrydagoggend vroeg getref het, was 3,8, en nie 4,6 soos deur die Amerikaanse Geologiese Opname (USGS) aangedui nie. &#8220;Dit is dieselfde gebeurtenis. Die USGS meting word gedoen deur &#8216;n masjien, en die stasies wat hulle gebruik is nie in die nabyheid van die aardbewing soos wat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26504\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Raad vir Geowetenskap s\u00ea skudding was 3,8 nie 4,6&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[7661,14044,17690,17691,16366],"class_list":["post-26504","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-aardbewing","tag-carletonville","tag-naskokke","tag-raad-vir-geowetenskap","tag-usgs"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26504","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26504"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26504\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26504"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26504"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26504"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}