{"id":26498,"date":"2014-08-22T10:45:33","date_gmt":"2014-08-22T08:45:33","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26498"},"modified":"2014-08-22T10:49:12","modified_gmt":"2014-08-22T08:49:12","slug":"zoeloe-treffer-teen-indiers-gemik","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26498","title":{"rendered":"Zoeloe-treffer teen Indi\u00ebrs gemik"},"content":{"rendered":"<p>Mbongeni Ngema se liedjie <em>AmaNdiya<\/em> [Indi\u00ebrs] het in 2002 vir &#8216;n opskudding gesorg. Twaalf jaar later hou die Zoeloes nog ewe min van die Indi\u00ebrs en nog &#8216;n treffer<em> Umhlab &#8216;Uzobuya<\/em> [Terug na die grond] verwys ook neerhalend na Indi\u00ebrs.<\/p>\n<p>Hulle is &#8216;n &#8220;ou-ou probleem&#8221; en moet &#8220;terug oor die see&#8221; of hulle gaan &#8220;aksie&#8221; sien, kletsrym die Zoeloe.<\/p>\n<p>Die anti-Indiese <em>Mazibuye Africa Forum<\/em> in Durban draai nie doekies om nie. Hulle blameer die Guptas, Shaiks, Moodleys en Reddys vir die probleme in die land.<\/p>\n<p>In Durban se lokasies en elders is dit &#8216;n gegewe dat die Indi\u00ebrs meer rassisties as ander etniese groepe is. Gerugsteun deur statistiek, argumenteer Zoeloes voorts dat Indi\u00ebrs in KwaZulu-Natal oorverteenwoordig in die regering en sakeondernemings is, en voordeel trek uit regstellende aksie en swart ekonomiese bemagtiging. <\/p>\n<p>Hulle glo dat wanneer dit kom by die herstel van &#8216;n hi\u00ebrargie van wie die meeste gely het, is swartes bo-aan.<\/p>\n<p>In die ou hi\u00ebrargie van etniese groepe se voorregte, is swartes seker minder verdra as Indi\u00ebrs, maar dat hulle nou voordeel wil trek uit sogenaamde regstelling, is gewis.<\/p>\n<p>As die gewilde Durban-lobby sy sin kry, sal die Indiese sakelui dadelik uitgesluit word van ekonomiese bemagtiging en regeringstenders. <\/p>\n<p>Die ANC sukkel om xenofobiese aanvalle teen Somaliese winkeleienaars in lokasie aan te pak, en daar was reeds &#8216;n beleidsvoorstel om te verhoed dat buitelanders spazawinkels besit. <\/p>\n<p>In die openbaar, veroordeel ANC-leiers soos KwaZulu-Natal se premier, Senzo Mchunu en provinsiale sekretaris Sihle Zikalala anti-Indiese retoriek, maar sulke uitsprake is ongewild by hul kiesers.<\/p>\n<p>Sport Minister Fikile Mbalula, vir een, begryp dit goed. Hy het een keer in die openbaar die aantal Indiese studente in KwaZulu-Natal tersi\u00eare instellings veroordeel, en ges\u00ea di\u00e9 kampusse lyk soos Mumbai. <\/p>\n<p>Terwyl hy nog die ANC-jeugliga se leier was, het Malema onder groot toejuiging in die openbaar die neerhalende woord &#8220;makula&#8221; vir Indi\u00ebrs gebruik. <\/p>\n<p>Die krake in die re\u00ebnboognasie begin wys.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Mbongeni Ngema se liedjie AmaNdiya [Indi\u00ebrs] het in 2002 vir &#8216;n opskudding gesorg. Twaalf jaar later hou die Zoeloes nog ewe min van die Indi\u00ebrs en nog &#8216;n treffer Umhlab &#8216;Uzobuya [Terug na die grond] verwys ook neerhalend na Indi\u00ebrs. Hulle is &#8216;n &#8220;ou-ou probleem&#8221; en moet &#8220;terug oor die see&#8221; of hulle gaan &#8220;aksie&#8221; &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26498\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zoeloe-treffer teen Indi\u00ebrs gemik&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50,11],"tags":[3031,9682,17687,17689,266,222,9175,5026],"class_list":["post-26498","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels","category-s7-menings","tag-durban","tag-etniese-konflik","tag-indiese-sakelui","tag-mazibuye-africa-forum","tag-rassisme","tag-regstellende-aksie","tag-swart-ekonomiese-bemagtiging","tag-zoeloe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26498","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26498"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26498\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26498"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26498"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26498"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}