{"id":26491,"date":"2014-08-22T09:12:00","date_gmt":"2014-08-22T07:12:00","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26491"},"modified":"2014-08-22T09:12:00","modified_gmt":"2014-08-22T07:12:00","slug":"skepper-van-liewe-heksie-na-blommeland","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26491","title":{"rendered":"Skepper van Liewe Heksie na Blommeland"},"content":{"rendered":"<p>Verna Vels, skepper van die geliefde Afrikaanse heksie is na Blommeland s\u00ea haar lesers. Die skrywer van die gewilde Liewe Heksie-reeks, is in die ouderdom van 81 jaar oorlede.<\/p>\n<p>Sy het stil in haar slaap by haar huis in Johannesburg heengegaan aan kanker. Vels het in Junie vanjaar haar 81ste verjaardag gevier.<\/p>\n<p>Die eerste Liewe Heksie-reeks is in 1963 op die Afrikaanse Radiodiens uitgesaai, met Blommie Kabouter se avonture vir die kinderprogram Siembamba.<\/p>\n<p>Afrikaanse kinders het algar sedertdien met die vergeetagtige heksie, Karel Kat, Blommie en Matewis die katjie grootgeword. Die reeks is deel van die Afrikaanse kultuurskat.<\/p>\n<p>Altesaam 52 TV-episodes is opgeneem en talle boeke en verhoogproduksies het oor vyf dekades die lig gesien.<\/p>\n<p>Vels was die eerste vrou wat as programdirekteur vir die SAUK se TV1 aangestel is en het in 1993 afgetree n\u00e1 39 jaar in radio en televisie.<\/p>\n<p>Vels was tot onlangs betrokke as regisseur by die bekende sepie 7de Laan.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Verna Vels, skepper van die geliefde Afrikaanse heksie is na Blommeland s\u00ea haar lesers. Die skrywer van die gewilde Liewe Heksie-reeks, is in die ouderdom van 81 jaar oorlede. Sy het stil in haar slaap by haar huis in Johannesburg heengegaan aan kanker. Vels het in Junie vanjaar haar 81ste verjaardag gevier. Die eerste Liewe &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26491\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Skepper van Liewe Heksie na Blommeland&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[17683,17682,17680,17681,17679,17684,17678],"class_list":["post-26491","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-afrikaanse-kultuurskat","tag-blommeland","tag-blommie-kabouter","tag-karel-kat","tag-liewe-heksie","tag-matewis","tag-verna-vels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26491","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26491"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26491\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26491"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26491"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26491"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}