{"id":26470,"date":"2014-08-21T09:01:44","date_gmt":"2014-08-21T07:01:44","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26470"},"modified":"2014-08-21T09:01:44","modified_gmt":"2014-08-21T07:01:44","slug":"oostenryk-slaan-toe-op-ekstremiste","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26470","title":{"rendered":"Oostenryk slaan toe op ekstremiste"},"content":{"rendered":"<p>Die polisie in Oostenryk het nege mense in Wene in hegtenis geneem, wat daarvan verdink word dat hulle by Islamitiese ekstremiste wou aansluit wat in Siri\u00eb veg. <\/p>\n<p>&#8220;Ons het nie meer besonderhede nie,&#8221; het &#8216;n woordvoerder ges\u00ea. <\/p>\n<p>Die Oostenrykse persagentskap APA het berig die nege mense is ondervra en daar moet nog besluit word of hulle aangehou sal word.<\/p>\n<p>Sowat 100 mense van Oostenryk, die tuiste van ongeveer &#8216;n halfmiljoen Moslems wat sowat ses persent van die totale bevolking uitmaak, is na raming by rebellemagte betrokke wat veg om die Siriese president Bashar al-Assad se regering omver te werp<\/p>\n<p>APA het die ministerie van binnelandse sake aangehaal wat ges\u00ea het die nege verdagtes het vlugtelingstatus in Oostenryk. <\/p>\n<p>&#8220;Daar kan slegs &#8216;n beleid van geen verdraagsaamheid teenoor jihadiste wees,&#8221; het die Minister van Binnelandse Sake Johanna Mikl-Leitner aan die nuusagentskap ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die Oostenrykse ministerie van binnelandse sake het die inhegtenisnemings as &#8216;n terugslag vir die ekstremiste bestempel. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die polisie in Oostenryk het nege mense in Wene in hegtenis geneem, wat daarvan verdink word dat hulle by Islamitiese ekstremiste wou aansluit wat in Siri\u00eb veg. &#8220;Ons het nie meer besonderhede nie,&#8221; het &#8216;n woordvoerder ges\u00ea. Die Oostenrykse persagentskap APA het berig die nege mense is ondervra en daar moet nog besluit word of &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26470\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Oostenryk slaan toe op ekstremiste&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[17661,5358,14833,10641],"class_list":["post-26470","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-ekstremiste","tag-moslems","tag-oostenryk","tag-sirie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26470","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26470"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26470\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26470"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26470"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26470"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}