{"id":26428,"date":"2014-08-19T09:14:52","date_gmt":"2014-08-19T07:14:52","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26428"},"modified":"2014-08-19T09:14:52","modified_gmt":"2014-08-19T07:14:52","slug":"namibie-se-ekonomiese-vryheidsvegters-kry-bestand","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26428","title":{"rendered":"Namibi\u00eb se ekonomiese vryheidsvegters kry bestand"},"content":{"rendered":"<p>Namibi\u00eb se Verkiesingskommissie het die registrasie van die Namibiese Ekonomiese Vryheidsvegters as &#8216;n politieke party goedgekeur.<\/p>\n<p>Julius Malema se EFF het dus &#8216;n amptelike susterparty in Namibi\u00eb. Die Namibi\u00eb Ekonomiese Vryheidsvegters (NEFF) is &#8216;n &#8220;radikale linkse&#8221;, anti-kapitalistiese en anti-imperialistiese beweging, het die sakeman en politikus Epafras Mukwiilongo vroe\u00ebr ges\u00ea. <\/p>\n<p>Mukwiilongo, &#8220;bevelvoerder&#8221; van die NEFF het ges\u00ea die nuwe party sal meeding in die nasionale verkiesings in Desember. <\/p>\n<p>Namibi\u00eb se Mukwiilongo was voorheen &#8216;n lid van beide die regerende Swapo en die opposisie <em>Congress of Democrats<\/em>.<\/p>\n<p>Hy en sy adjunk, voormalige opposisie-jeugleier Kalimbo Iipumbu, het reeds gesprekke met Malema gevoer. <\/p>\n<p>Die twee mans dra ook rooi uitrustings en rooi barette soortgelyk aan di\u00e9 van die EFF, maar met &#8216;n NEFF-logo. <\/p>\n<p>Mukwiilongo het ges\u00ea die skepping van die NEFF is die &#8220;geboorte van &#8216;n reus&#8221; wat veg vir ekonomiese vryheid en het die Swapo-regering van &#8220;kapitalistiese belange&#8221; ten koste van sy burgers beskuldig. <\/p>\n<p>&#8220;Ons regering is besig om deur die bemagtiging van die Chinese en Indi\u00ebrs plaaslike sakelui te vernietig,&#8221; het Mukwiilongo vroe\u00ebr aan AFP ges\u00ea. <\/p>\n<p>&#8220;Ons is &#8216;n baie ryk land wat kan sorg vir homself as die regering industrialisering en die verwerking van ons minerale in Namibi\u00eb verseker,&#8221; het Mukwiilongo ges\u00ea. <\/p>\n<p>Mukwiilongo ges\u00ea sy party sal ook homoseksualiteit teiken met befondsing uit Uganda.<\/p>\n<p>&#8220;Vandag manipuleer\/be\u00efnvloed die imperialiste ons nasie deur homoseksuele praktyke,&#8221; het Mukwiilongo ges\u00ea. <\/p>\n<p>&#8220;Die NEFF is verbind tot die vereniging van alle Namibi\u00ebrs om hierdie bose praktyk uit te roei.&#8221;<\/p>\n<p>Die M&#038;G het intussen berig dat net &#8216;n handjievol regeringsamptenare van Swapo wat saamwerk met onder meer Kanadese maatskappye uit die olievonds aan die kus baat.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Namibi\u00eb se Verkiesingskommissie het die registrasie van die Namibiese Ekonomiese Vryheidsvegters as &#8216;n politieke party goedgekeur. Julius Malema se EFF het dus &#8216;n amptelike susterparty in Namibi\u00eb. Die Namibi\u00eb Ekonomiese Vryheidsvegters (NEFF) is &#8216;n &#8220;radikale linkse&#8221;, anti-kapitalistiese en anti-imperialistiese beweging, het die sakeman en politikus Epafras Mukwiilongo vroe\u00ebr ges\u00ea. Mukwiilongo, &#8220;bevelvoerder&#8221; van die NEFF het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26428\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Namibi\u00eb se ekonomiese vryheidsvegters kry bestand&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[16026,6685,6831,17635,17636,17637],"class_list":["post-26428","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-homoseksualiteit","tag-julius-malema","tag-namibie","tag-neff","tag-olievonds","tag-windhoek"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26428","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26428"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26428\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26428"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26428"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26428"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}