{"id":26426,"date":"2014-08-19T08:06:44","date_gmt":"2014-08-19T06:06:44","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26426"},"modified":"2014-08-19T08:06:44","modified_gmt":"2014-08-19T06:06:44","slug":"pous-hezbollah-waarsku-teen-isis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26426","title":{"rendered":"Pous, Hezbollah waarsku teen ISIS"},"content":{"rendered":"<p>Pous Franciskus sowel as die sekretaris-generaal van Hezbollah, Hassan Nasrallah, het hul kommer oor die lot Christengroepe in Irak uitgespreek.<\/p>\n<p>Die Pous het aangedui dat hy bereid is om na Irak te reis om ondersteuning te gee aan vlugtelinge en Christengroepe in Koerdistan indien nodig. <\/p>\n<p>Alhoewel hy meen dat ingryping deur die internasionale gemeenskap wenslik is om Islamitiese militante in Irak te stuit, moet die besluit nie van &#8216;n &#8220;enkele land&#8221; afhang oor hoe om in die konflik in te gryp nie.<\/p>\n<p>Die Pous se oproep het wenkbroue laat lig aangesien hy homself tot dusver vir vrede uitgespreek het. <\/p>\n<p>Nasrallah het Vrydag ges\u00ea lande soos Libanon moet nie glo dat die VN-resolusie 1701 hulle sal beskerm nie. Die kwessie is nie meer &#8216;n bron van gevaar vir &#8216;n enkele groep soos die Sjia, Soennies, Christene of Druze nie, maar &#8216;n gevaar vir almal, het hy gemaan.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea ISIS is besig met &#8216;n veldtog van totale vernietiging van alle godsdiensgroepe se kulturele erfenis van duisende jare. Die pluralistiese erfenis van Irak, Libanon, Siri\u00eb en Iran waar verdraagsaamheid eers geheers het, word deur ISIS bedreig. Hy het ges\u00ea Moslems kan hulself nie daarmee vereenselwig nie.<\/p>\n<p>Die krisis vir Christene in die Levant is egter baie kleiner as die etniese uitwissing wat Westers-gesteunde faksies van die junta in die Oekra\u00efene teen Russiese Christene voer.<\/p>\n<p>Ki\u00ebf het doelbewus in Lugansk gedoen wat hulle reeds gedoen het in Slaviansk: Hulle het die stad se watertoevoer vernietig. In die tussentyd, het Ki\u00ebf se magte &#8216;n kolom van vlugtelinge uit die gevegsgebied aangeval met vuurpyle.<\/p>\n<p>Meer as 2000 mense het reeds in die konflik omgekom wat deur NAVO en die VSA gedryf word. <\/p>\n<p>Dit is ook noodsaaklik om te verstaan \u200b\u200bdat aanvalle op burgerlikes deel vorm van NAVO se aanvaarde aanvalsdoktrine waar lande na die &#8220;Steentydperk&#8221; teruggeneem word. <\/p>\n<p>Die Amerikaanse Sekretaris Baker het in 1991 reeds aan Tarek Aziz van Irak belowe: &#8220;Ons sal jou land verwoes en dit na die Steentydperk terugneem.&#8221; Sedertdien het die VSA met die hulp van NAVO streng by die doktrine gehou.<\/p>\n<p>Die &#8220;skok en verwondering&#8221; is in werklikheid &#8216;n manier om die burgerlike bevolking te teiken en te terroriseer. Dit is waarmee die VSA se milit\u00eare magte hulself besig hou en steun ook ver-linkse groepe om hul doelwitte te bereik.<\/p>\n<p>Pous Franciskus het nie aangedui watter land hy bedoel by die &#8220;enkele land&#8221; nie. Hy sal glo Amerika aanstaande jaar besoek. <\/p>\n<p>Hy het voorts ges\u00ea hy is gereed om enige tyd na China te reis.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Pous Franciskus sowel as die sekretaris-generaal van Hezbollah, Hassan Nasrallah, het hul kommer oor die lot Christengroepe in Irak uitgespreek. Die Pous het aangedui dat hy bereid is om na Irak te reis om ondersteuning te gee aan vlugtelinge en Christengroepe in Koerdistan indien nodig. Alhoewel hy meen dat ingryping deur die internasionale gemeenskap wenslik &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26426\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Pous, Hezbollah waarsku teen ISIS&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[9616,7736,17039,5174,10774,17137,7829,2848],"class_list":["post-26426","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-christene","tag-hezbollah","tag-isis","tag-israel","tag-libanon","tag-pous","tag-terreur","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26426","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26426"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26426\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26426"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26426"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26426"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}