{"id":26424,"date":"2014-08-19T07:13:11","date_gmt":"2014-08-19T05:13:11","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26424"},"modified":"2014-08-19T07:13:11","modified_gmt":"2014-08-19T05:13:11","slug":"anc-wil-uitreik-na-afrikaners-met-naam-vir-pretoriase-stadsaal","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26424","title":{"rendered":"ANC wil &#8216;uitreik&#8217; na Afrikaners met naam vir Pretoriase Stadsaal"},"content":{"rendered":"<p>Die Tshwane-metroraad gaan glo die Pretoriase stadsaal na Marthinus Pretorius, stigter van Pretoria, vernoem, &#8220;want die Afrikaner en hul erfenis is ook vir ons belangrik&#8221;.<\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van Kgosientso \u00adRamokgopa, burgemeester van Tshwane, het Maandag ges\u00ea die burgemeester wil glo nie &#8216;n &#8220;verdeelde stad lei nie&#8221;.<\/p>\n<p>Pretoria is op 16 November 1855 deur oudpres. Marthinus Wessel Pretorius (1819 &#8211; 1901) gestig, seun van die beroemde Voortrekkerleier Andries Pretorius.<\/p>\n<p>Die metroraad is sedert April met opknapping van die saal, wat meer as 80 jaar oud is, besig. Onderhoud aan die orrel, &#8220;een van die land se waardevolste kulturele bates&#8221; word ook gedoen.<\/p>\n<p>Die orrel, met meer as 6\u2009000 pype, is in die dertigerjare van die vorige eeu gebou, maar is jare laas gebruik.<\/p>\n<p>\u201cDie opknapping is &#8216;n simbool dat die Afrikaner en minderheidsgroepe vir ons belangrik is,\u201d het die Tshwane se woordvoerder aan Beeld ges\u00ea.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea die ANC is besig om uit te reik na Afrikaners. &#8220;Ons is besig om goed te besin oor wat nasionale identiteit werklik is.&#8221;<\/p>\n<p>Prof. Fransjohan Pretorius, geskiedenisdosent aan die Universiteit van Pretoria, het dit as &#8220;verrassende nuus&#8221; beskryf en die opknappingswerk verwelkom.<\/p>\n<p>&#8220;Dit wys Afrikaners word as belangrik geag. Dit moet net nie in ruil vir Pretoria se naam wees nie.&#8221;<\/p>\n<p>Dit is nie egter nie bekend of die straatname in Pretoria weer terugverander gaan word na die oorspronklike name nie.<\/p>\n<p>Die stadsaal behoort glo teen einde vanjaar klaar te wees, want die metroraad wil die Nuwejaar-aftelling daar hou.<\/p>\n<p>Die hele projek kos meer as R30\u2009miljoen volgens die stadsraad se woordvoerder.<\/p>\n<p>In 1857 is Pretorius jr. verkies tot eerste president van die Zuid-Afrikaansche Republiek. Pretorius jr. se standbeeld staan buite die stadsaal in Pretoria.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Tshwane-metroraad gaan glo die Pretoriase stadsaal na Marthinus Pretorius, stigter van Pretoria, vernoem, &#8220;want die Afrikaner en hul erfenis is ook vir ons belangrik&#8221;. &#8216;n Woordvoerder van Kgosientso \u00adRamokgopa, burgemeester van Tshwane, het Maandag ges\u00ea die burgemeester wil glo nie &#8216;n &#8220;verdeelde stad lei nie&#8221;. Pretoria is op 16 November 1855 deur oudpres. Marthinus &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26424\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ANC wil &#8216;uitreik&#8217; na Afrikaners met naam vir Pretoriase Stadsaal&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[8041,17632,17631,17634,753,17633],"class_list":["post-26424","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized","tag-andries-pretorius","tag-burgemeester-van-tshwane","tag-kgosientso-ramokgopa","tag-marthinus-pretorius","tag-pretoria","tag-stadsaal"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26424","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26424"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26424\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26424"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26424"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26424"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}