{"id":26386,"date":"2014-08-18T08:30:06","date_gmt":"2014-08-18T06:30:06","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26386"},"modified":"2014-08-18T08:33:27","modified_gmt":"2014-08-18T06:33:27","slug":"suid-afrikaner-in-johannesburg-opgeneem-vir-ebola-toetse","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26386","title":{"rendered":"Suid-Afrikaner in Johannesburg opgeneem vir Ebola-toetse"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Suid-Afrikaner wat by mynbedrywighede in Liberi\u00eb betrokke is, is in die Charlotte Maxeke akademiese hospitaal in Johannesburg vir Ebola-toetse opgeneem. <\/p>\n<p>Die sewe-en-dertig-jarige man is volgens &#8216;n woordvoerder van die departement van gesondheid, Joe Maila &#8216;n lae risiko vir die siekte, maar protokol moet glo gevolg word. <\/p>\n<p>Die departement sal die toetsuitslae openbaar maak sodra dit beskikbaar is.<\/p>\n<p>Liberiese amptenare vrees dat Ebola binnekort kan versprei deur die hoofstad se grootste krotbuurt nadat inwoners &#8216;n kwarantynsentrum vir gevaarpasi\u00ebnte geplunder het en met items soos bebloede lakens en matrasse weggekom het. <\/p>\n<p>Die geweld in die West Point krotbuurt het laat Saterdag plaasgevind omdat inwoners kwaad is dat pasi\u00ebnte uit ander dele van Monrovia na die kwaratynsentrum gebring is, het Tolbert Nyenswah, assistent minister van gesondheid ges\u00ea.<\/p>\n<p>Sewentien Ebola-pasi\u00ebnte word intussen steeds in die Liberiese hoofstad, Monrovia vermis. Die pasi\u00ebnte het uit kwarantyn gevlug nadat gewapende mans hulle afsonderingseenheid bestorm het. <\/p>\n<p>Die mans beweer dat die epidemie &#8216;n versinsel is. Die polisie s\u00ea die aanvallers het die deure afgebreek en begin plunder. <\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van die Gesondheidswerkersvereniging in Liberi\u00eb s\u00ea daar was 29 pasi\u00ebnte in die eenheid. Nege van hulle is dood nadat hulle gevlug het, terwyl nog drie by familielede opgespoor is. <\/p>\n<p>West Point inwoners het op &#8216;n &#8220;plundertog&#8221; gegaan en items by die kliniek gesteel wat waarskynlik besmet is, het &#8216;n senior polisiebeampte ges\u00ea. Die beampte het aangedring op anonimiteit omdat hy nie gemagtig is om die pers in te lig nie. Die inwoners het mediese toerusting en matrasse en lakens wat bloedvlekke het, gevat het hy ges\u00ea. <\/p>\n<p>&#8220;Al tussen die huise deur kon jy sien hoedat mense op die vlug slaan met items geplunder van die pasi\u00ebnte,&#8221; het die amptenaar ges\u00ea, en bygevoeg dat hy nou bang is &#8220;die hele West Point sal besmet word&#8221;. <\/p>\n<p>Sommige van die items geplunder was sigbaar gevlek met bloed, braaksel en ontlasting, s\u00ea Richard Kieh, wat in die omgewing woon. <\/p>\n<p>Die voorval skep &#8216;n nuwe uitdaging vir Liberi\u00eb se gesondheidsbeamptes wat reeds sukkel om die uitbraak onder beheer te kry. <\/p>\n<p>Gele\u00eb tussen die Montserradorivier en die Atlantiese Oseaan, is West Point is die tuiste van minstens 50,000 mense, volgens &#8216;n 2012-opname. <\/p>\n<p>Ebola het reeds 1145 mense in Wes-Afrika gedood, insluitend 413 in Liberi\u00eb, volgens die WGO. <\/p>\n<p>Ander lande regoor Afrika worstel met Ebola se verspreiding.<\/p>\n<p>Sedertdien het drie ander gesterf in Nigeri\u00eb aan die siekte, volgens syfers wat vrygestel is oor die naweek. <\/p>\n<p>Een Nigeriese dokter het die siekte oorleef en is Saterdagaand na sy huis gestuur en vyf ander bevestigde gevalle het amper ten volle herstel, het die Minister van Gesondheid Onyebuchi Chukwu in &#8216;n verklaring Saterdagaand ges\u00ea. <\/p>\n<p>In Oos-Afrika, sal Kenia passasiers verbied wat reis van die drie Wes-Afrikaanse lande wat swaar getref is deur Ebola. Die verbod is effektief vanaf middernag Dinsdag vir alle grensposte met reisigers wat uit of deur Sierra Leone, Guinee en Liberi\u00eb reis, het ges\u00ea Kenia se Ministerie van Gesondheid verklaar. <\/p>\n<p>Nigeri\u00eb is nie ingesluit in die verbod nie en dit sluit ook gesondheidswerkers en Keniane wat terugkeer van di\u00e9 lande uit. <\/p>\n<p>Kenia Airways vlieg meer as 70 vlugte per week na Wes-Afrika. Verskeie lugdienste het reeds vlugte na Sierra Leone, Guinee en Liberi\u00eb opgeskort insluitend die Britse Lugdiens, Emirate Airlines, Arik Air en ASKY Airlines. <\/p>\n<p>In Indi\u00eb is ook drie vermoedelike gevalle van die siekte in Delhi aangemeld.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Suid-Afrikaner wat by mynbedrywighede in Liberi\u00eb betrokke is, is in die Charlotte Maxeke akademiese hospitaal in Johannesburg vir Ebola-toetse opgeneem. Die sewe-en-dertig-jarige man is volgens &#8216;n woordvoerder van die departement van gesondheid, Joe Maila &#8216;n lae risiko vir die siekte, maar protokol moet glo gevolg word. Die departement sal die toetsuitslae openbaar maak sodra &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26386\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Suid-Afrikaner in Johannesburg opgeneem vir Ebola-toetse&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[16492,5285,17604,17415,17005,9397,8891],"class_list":["post-26386","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-ebola","tag-johannesburg","tag-kwaratynsentrum","tag-liberie","tag-monrovia","tag-nigerie","tag-wes-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26386","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26386"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26386\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26386"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26386"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26386"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}