{"id":26376,"date":"2014-08-15T10:39:27","date_gmt":"2014-08-15T08:39:27","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26376"},"modified":"2014-08-15T10:39:27","modified_gmt":"2014-08-15T08:39:27","slug":"absa-slaan-toe-op-kliente-se-spaargeld-vir-african-bank","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26376","title":{"rendered":"Absa slaan toe op kli\u00ebnte se spaargeld vir African Bank"},"content":{"rendered":"<p>Verbruikers met Absa geldmarkrekeninge is &#8216;n bietjie armer hierdie week na swart wanbetalers by African Bank gesorg het dat die bank onder kuratorskap geplaas is.<\/p>\n<p>Die rekeninghouers by Absa se verlies aan spaargeld is &#8216;n direkte invloed van die African Bank-skuldgemors. &#8220;Dit is &#8216;n ongelukkige situasie,&#8221; het die ekonoom Mike Sch\u00fcssler ges\u00ea. &#8220;Dit is nie die aandeelhouers [wat geraak word nie] maar &#8216;n klein ou dame by so en so wat geen idee van African Bank het nie.&#8221; <\/p>\n<p>Absa se Geldmarkfondsrekeninge is Maandag verminder met 0,3%. Spaar- en tjekrekenings is nie geraak nie. <\/p>\n<p>Geldmarkbeleggings word tradisioneel gesien as &#8216;n veilige manier om geld te spaar. Maar Maandag het die state van Absa se geldmarkrekening gewys: &#8220;debietaanpassing&#8221; en &#8216;n randteken met &#8216;n negatiewe simbool vooraan.<\/p>\n<p>Kli\u00ebnte is briesend. &#8220;Daar is geen manier wat jy geld kan uitneem en dit &#8216;n aanpassing noem nie,&#8221; het Marilyn Perry aan timeslive ges\u00ea. Sy het R639 verloor.<\/p>\n<p>Perry kla ook dat Absa nie die verlaging aangekondig het nie.<\/p>\n<p>Absa het ges\u00ea hulle het nie tyd gehad om &#8216;n communique aan al sy Geldmarkrekeninghouers uit te stuur nie. <\/p>\n<p>Die bank sal nie spesifiseer hoeveel rekeninge geraak word of hoeveel geld in totaal afgetrek is nie. <\/p>\n<p>Dit is nie duidelik of kli\u00ebnte met geldmarkrekeninge by ander banke geraak word nie. Standard Bank het ges\u00ea hulle is nie geraak nie. <\/p>\n<p>African Bank het 25%, of R14.1 miljard van sy befondsing van die bestuurders van \u00f3f geldmark of fondse met &#8216;n mengsel van bates, insluitend kontant gekry.<\/p>\n<p>Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het Abil Sondag onder kuratorskap geplaas. <\/p>\n<p>Nog &#8216;n Geldmarkfondsrekeninghouer het ges\u00ea die aanpassing kos hom R10000. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Verbruikers met Absa geldmarkrekeninge is &#8216;n bietjie armer hierdie week na swart wanbetalers by African Bank gesorg het dat die bank onder kuratorskap geplaas is. Die rekeninghouers by Absa se verlies aan spaargeld is &#8216;n direkte invloed van die African Bank-skuldgemors. &#8220;Dit is &#8216;n ongelukkige situasie,&#8221; het die ekonoom Mike Sch\u00fcssler ges\u00ea. &#8220;Dit is nie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26376\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Absa slaan toe op kli\u00ebnte se spaargeld vir African Bank&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,85],"tags":[7033,17534,17595,17594],"class_list":["post-26376","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-c76-sake","tag-absa","tag-african-bank","tag-geldmarkfonds","tag-spaargeld"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26376","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26376"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26376\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26376"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26376"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26376"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}