{"id":26341,"date":"2014-08-14T06:44:56","date_gmt":"2014-08-14T04:44:56","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26341"},"modified":"2014-08-14T11:33:15","modified_gmt":"2014-08-14T09:33:15","slug":"wiehan-botes-se-swart-moordenaar-nog-steeds-soek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26341","title":{"rendered":"Wiehan Botes se swart moordenaar nog steeds soek"},"content":{"rendered":"<p>Twee jaar het reeds verloop sedert die opspraakwekkende rassistiese moord op die baba Wiehan Botes en sy dagmoeder Margrietha de Goede, 66, maar hul moordenaar is nog nie vasgetrek nie. &#8216;n Identikit van die verdagte is vrygestel en lede van die publiek word gevra om privaatspeurder Mike Bolhuis behulpsaam te wees om hom op te spoor.<\/p>\n<p>Klein Wiehan Botes en De Goede is op &#8216;n Sondag twee jaar gelede in Geldenhuysstraat, Delmas, vermoor. Hy was die seuntjie van Wiets, 33, en Rita Botes, 32.<\/p>\n<figure id=\"attachment_26342\" aria-describedby=\"caption-attachment-26342\" style=\"width: 194px\" class=\"wp-caption alignright\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/08\/wiehahn_moordenaar.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"wp-image-26342 size-medium\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/08\/wiehahn_moordenaar-194x300.jpg\" alt=\"wiehahn_moordenaar\" width=\"194\" height=\"300\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/08\/wiehahn_moordenaar-194x300.jpg 194w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/08\/wiehahn_moordenaar-535x825.jpg 535w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/08\/wiehahn_moordenaar.jpg 664w\" sizes=\"auto, (max-width: 194px) 85vw, 194px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-26342\" class=\"wp-caption-text\">Identikit van Themba Ephraim Mahlangu<\/figcaption><\/figure>\n<p>Volgens Bolhuis &#8220;was di\u00e9 dubbele moord was so grusaam dat dit die hele ondersoek- en forensiese span ontstel het. Ons het die verdagte, ene Themba Ephraim Mahlangu, nog nie opgespoor nie en vra enigiemand met enige inligting om ons te kontak.\u201d<\/p>\n<p>Mahlangu is 29 jaar oud en is die laaste keer in Delmas gewaar. Mense met inligting kan Bolhuis skakel by 082 447 6116 of die polisie by 012 808 1414.<\/p>\n<p>Met die vorige verskyning van twee verdagtes wat met gesteelde goedere uit die huis betrap is, maar nie met die moorde verbind kon word nie, het die DA simpatie met die moordenaar betoon deur hom uit te spreek teen &#8220;rassistiese betogings&#8221; by die hof in Delmas. Die DA in Mpumalanga het selfs klagtes aanhangig gemaak by die Menseregtekommissie teen sewe \u201cverregse groepe\u201d en het die betoging bestempel as \u0149 \u201crassehaatprotesaksie\u201d.<\/p>\n<p>Die DA se leier in Mpumalanga, Anthony Benadie, het ges\u00ea die groepe is: Die Boere-Afrikaner Volksraad, Volksraad Verkiesings Kommissie (VVK), Die Verkenners, Republikeinse Vrouebeweging, Kommandokorps, Herstigte Nasionale Party (HNP) en die AWB.<\/p>\n<p>Van die plakkate wat glo tydens die protesaksie vertoon is sluit in: \u201cSwart lafaards \u2013 los ons vroue en kinders uit\u201d, \u201cDiefstal, verkragting, moord: Ons is klaar met swart Suid-Afrika\u201d en \u201cBarbare los ons kinders uit.\u201d Benadie het ges\u00ea die \u201copruiende slagspreuke\u201d is teen die beginsel van \u201cgeen persoon mag onbillik teen \u0149 ander persoon diskrimineer op grond van ras nie\u201d. Hy ges\u00ea tragiese voorvalle soos die moord op Botes en sy dagmoeder mag nie deur \u201croekelose verregse groepe\u201d as \u0149 instrument gebruik word om hul \u201chaatdraende en diskriminerende ideologie\u00eb\u201d te bevorder nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Twee jaar het reeds verloop sedert die opspraakwekkende rassistiese moord op die baba Wiehan Botes en sy dagmoeder Margrietha de Goede, 66, maar hul moordenaar is nog nie vasgetrek nie. &#8216;n Identikit van die verdagte is vrygestel en lede van die publiek word gevra om privaatspeurder Mike Bolhuis behulpsaam te wees om hom op te &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26341\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Wiehan Botes se swart moordenaar nog steeds soek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[16399,7599,17577,17578,17576,17575],"class_list":["post-26341","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anthony-benade","tag-da","tag-mike-bolhuis","tag-themba-ephraim-mahlangu","tag-twee-jaar","tag-wiehan-botes"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26341","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26341"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26341\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26341"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26341"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26341"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}