{"id":26337,"date":"2014-08-13T11:28:47","date_gmt":"2014-08-13T09:28:47","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26337"},"modified":"2014-08-13T11:28:47","modified_gmt":"2014-08-13T09:28:47","slug":"senegal-sal-valse-inligting-oor-ebola-straf","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26337","title":{"rendered":"Senegal sal &#8216;valse&#8217; inligting oor Ebola straf"},"content":{"rendered":"<p>Die Departement van Justisie in Senegal het aangekondig dat hulle &#8220;valse inligting versprei deur [die koerant] La Tribune&#8221; sal straf nadat berig is dat vyf gevalle van Ebola in Senegal aangemeld is. <\/p>\n<p>Die privaatmediagroep D-Media het berig dat &#8220;vyf gevalle van Ebola in Senegal&#8221; voorgekom het in sy uitgawe van Maandag. <\/p>\n<p>In &#8216;n verklaring s\u00ea die Departement van Justisie die &#8220;valse inligting versprei deur La Tribune&#8221; in artikel wat gepubliseer is deur die koerant oor Ebola, kan baie &#8220;baie ernstige implikasies h\u00ea&#8221; vir die land. <\/p>\n<p>Hierdie inligting &#8220;kan ons land sit in kwaratyn plaas [&#8230;] vir die internasionale gemeenskap en rig enorme skade aan die Senegalese mense wat [internasionaal] wil reis,&#8221; s\u00ea die Departement van Justisie. <\/p>\n<p>Die Departement s\u00ea die koerant moet besef &#8220;die publikasie van vals inligting is strafbaar deur die wet&#8221;. <\/p>\n<p>&#8220;Daarom het die aanklaer besluit om die hof te nader oor die saak,&#8221; het hy aangekondig, sonder om verdere besonderhede van die aksie wat geneem sal word te gee. <\/p>\n<p>Die Minister van Gesondheid en Maatskaplike Aksie, Awa Marie Coll Seck, het Maandagoggend ges\u00ea geen bevestigde gevalle van Ebola is in Senegal aangeteken nie. <\/p>\n<p>Die resultate van monsters van twee pasi\u00ebnte met simptome van die siekte is negatief, het sy tydens &#8216;n ministeri\u00eble vergadering ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Departement van Justisie in Senegal het aangekondig dat hulle &#8220;valse inligting versprei deur [die koerant] La Tribune&#8221; sal straf nadat berig is dat vyf gevalle van Ebola in Senegal aangemeld is. Die privaatmediagroep D-Media het berig dat &#8220;vyf gevalle van Ebola in Senegal&#8221; voorgekom het in sy uitgawe van Maandag. In &#8216;n verklaring s\u00ea &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26337\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Senegal sal &#8216;valse&#8217; inligting oor Ebola straf&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[16492,7243,17570],"class_list":["post-26337","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-ebola","tag-senegal","tag-valse-inligting"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26337","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26337"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26337\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26337"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26337"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26337"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}