{"id":26332,"date":"2014-08-13T08:26:28","date_gmt":"2014-08-13T06:26:28","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26332"},"modified":"2014-08-13T08:26:53","modified_gmt":"2014-08-13T06:26:53","slug":"hitler-het-nie-genoeg-uitgemoor-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26332","title":{"rendered":"&#8216;Hitler het nie genoeg uitgemoor nie&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>\u200b&#8217;n Franse parlementslid is Dinsdag swaar beboet nadat hy glo ges\u00ea het Adolf Hitler, Nazi-leier, het &#8220;dalk nie genoeg sigeuners uitgemoor nie&#8221;.<\/p>\n<p>Hy het voorheen app\u00e8l aangeteken teen die vonnis, maar het Dinsdag sy saak verloor.<\/p>\n<p>Gilles Bourdouleix (54), burgemeester van Cholet, het in Julie 2013 &#8216;n oop stuk grond besoek wat onwettig deur &#8216;n nomadiese sigeuner-groep beset is, en toe die gewraakte woorde aan &#8216;n joernalis gefluister.<\/p>\n<p>&#8216;n Plaaslike koerant het die volgende dag daaroor berig en groot opslae gemaak. Die woedende burgemeester het die joernalis daarna vir &#8216;n &#8220;petit merde&#8221; uitgekryt, en is daarvoor ook aangekla.<\/p>\n<p>Intussen het die burgemeester se vrou doodsdreigemente ontvang, Sy regsverteenwoordiger s\u00ea sy woorde was binne &#8216;n uiters vyandige konteks geuiter toe hy tydens sy besoek openlik deur die onwettige besetters gedreig is.<\/p>\n<p>Hoewel hy in Januarie 2014 skuldig bevind is aan die goedpraat van &#8216;n misdaad teen die mensdom is sy boete eers opgeskort. Die staat het geappelleer en &#8216;n app\u00e8lhof het besluit hy moet wel met die boete gestraf word.<\/p>\n<p>Bourdouleix hou vol hy is onskuldig en dat sy woorde in konteks nie as kwaadwillig beskou kan word nie. Die sigeuners skep &#8216;n yslike misdaadkopseer waar hulle teenwoordig is, s\u00ea inwoners wat hom ondersteun.<\/p>\n<p>Bourdouleix het &#8216;n geskiedenis van konflik met die sigeuners. In 2006 het hy met &#8216;n petisie aan 36.500 burgemeesters in Frankryk oorreed dat plaaslike owerhede spesiale magte gegee word om onwettigge besetters van grond te verwyder. <\/p>\n<p>In November 2012 het hy gedreig om te bedank, na &#8216;n &#8220;nuwe inval&#8221; van sowat 20 karavane in sy gebied. Die reisigers het die volgende dag die pad gevat.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u200b&#8217;n Franse parlementslid is Dinsdag swaar beboet nadat hy glo ges\u00ea het Adolf Hitler, Nazi-leier, het &#8220;dalk nie genoeg sigeuners uitgemoor nie&#8221;. Hy het voorheen app\u00e8l aangeteken teen die vonnis, maar het Dinsdag sy saak verloor. Gilles Bourdouleix (54), burgemeester van Cholet, het in Julie 2013 &#8216;n oop stuk grond besoek wat onwettig deur &#8216;n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26332\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Hitler het nie genoeg uitgemoor nie&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[1093,8438,5428,17566,5418,17567,2261],"class_list":["post-26332","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-frankryk","tag-hitler","tag-jode","tag-misdaad-teen-die-mensdom","tag-roma","tag-sigeuners","tag-volksmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26332","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26332"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26332\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26332"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26332"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26332"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}