{"id":26326,"date":"2014-08-13T07:36:25","date_gmt":"2014-08-13T05:36:25","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26326"},"modified":"2014-08-13T07:36:25","modified_gmt":"2014-08-13T05:36:25","slug":"ebola-virus-nie-op-skip-in-richardsbaai-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26326","title":{"rendered":"Ebola-virus nie op skip in Richardsbaai nie"},"content":{"rendered":"<p>Geen spore van die Ebola-virus is op &#8216;n skip in Richardsbaai aangetref na &#8216;n inspeksie nie, het die departement van binnelandse sake bevestig.<\/p>\n<p>Transnet se Nasionale Hawe-Owerheid het ook berigte verwerp dat mense aan boord die Ebolavirus het.<\/p>\n<p>&#8216;n Radiostasie &#8211; Jacaranda FM &#8211; het vroe\u00ebr berig dat &#8216;n boot van Liberi\u00eb se bemanning Ebola onderlede het. <\/p>\n<p>Die Hammonia Pacificum wat Saterdag in Richardsbaai aangekom het, het gelei tot spekulasie dit is onder kwarantyn geplaas is weens &#8216;n vermeende geval van Ebola. <\/p>\n<p>Marine Tracker, &#8216;n maatskappy wat vaartuie se bewegings volg het bevestig dat die vaartuig om ongeveer 05:00 vasgemeer het in die hawe.<\/p>\n<p>Mayihlome Tshwete, woordvoerder van Binnelandse Sake het egter ges\u00ea dit is standaardprosedure vir houerskepe van spesifieke streke om ge\u00efsoleer en ge\u00efnspekteer te word. <\/p>\n<p>&#8220;Al die skepe van hierdie streke word &#8216;n sekere plek van binnekoms toegewys waar hulle onder kwarantyn geplaas word, soos die een by Richardsbaai wat uit Liberi\u00eb kom,&#8221; s\u00ea Tshwete. <\/p>\n<p>&#8220;Meestal is dit skepe wat kom van streke in die Wes-Afrika wat onder kwarantyn geplaas word.&#8221; <\/p>\n<p>Die Ebola-virus het 1 013 mense gedood en 1 848 besmet sedert Februarie, volgens die jongste data van die W\u00eareldgesondheidsorganisasie (WGO). <\/p>\n<p>Geen gevalle nog is aangemeld in Suid-Afrika nie. Intussen word die twee grootste akademiese hospitale in die land voorberei om Ebola-gevalle te hanteer.<\/p>\n<p>Lande waar vermoedelike gevalle aangemeld is, sluit Benin, Ghana, Duitsland, Toronto in Kanada en Hong Kong in met meestal reisigers wat terugkeer uit die koorsgebied in Wes-Afrika wat Ebola-agtige simptome ontwikkel het.<\/p>\n<p>In Liberi\u00eb is toegang tot algemene mediese sorg uiters beperk.<\/p>\n<p>Intussen het die vrees vir die hemorragiese virus in Suid-Afrika verder versprei oor sosiale media onder veral swart gebruikers wat klaarblyklik baie bewus is van die gevaar.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Geen spore van die Ebola-virus is op &#8216;n skip in Richardsbaai aangetref na &#8216;n inspeksie nie, het die departement van binnelandse sake bevestig. Transnet se Nasionale Hawe-Owerheid het ook berigte verwerp dat mense aan boord die Ebolavirus het. &#8216;n Radiostasie &#8211; Jacaranda FM &#8211; het vroe\u00ebr berig dat &#8216;n boot van Liberi\u00eb se bemanning Ebola &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26326\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ebola-virus nie op skip in Richardsbaai nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[16492,17563,17562,17415,11683,13959],"class_list":["post-26326","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-ebola","tag-hammonia-pacificum","tag-jacaranda-fm","tag-liberie","tag-richardsbaai","tag-transnet"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26326","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26326"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26326\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26326"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26326"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26326"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}