{"id":26321,"date":"2014-08-12T11:35:10","date_gmt":"2014-08-12T09:35:10","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26321"},"modified":"2014-08-12T11:35:10","modified_gmt":"2014-08-12T09:35:10","slug":"mbeki-steun-israel-boikot","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26321","title":{"rendered":"Mbeki steun Israel-boikot"},"content":{"rendered":"<p>President Thabo Mbeki het Suid-Afrikaners aangemoedig om Israeliese produkte te boikot in reaksie op die land se optrede in Gasa. Meer as 1800 mense, waarvan die meeste burgerlikes, het in die Israeli-Hamas-konflik omgekom wat drie weke gelede opnuut uitgebreek het.<\/p>\n<p>Mbeki s\u00ea Suid-Afrikaners moet Israeliese produkte boikot. &#8220;Die mense van Suid-Afrika moet hierby betrokke raak. Byvoorbeeld, daar is &#8216;n oproep om Israeli-produkte te boikot en nie in Israeliese maatskappye te bel\u00ea nie. Ek dink dis reg.<\/p>\n<p>&#8220;Dit is nie die verantwoordelikheid van die regering om mense te mobiliseer nie. Mense moet hulself mobiliseer,&#8221; het hy bygevoeg.<\/p>\n<p>Mbeki het ges\u00ea hy steun die regering se besluit om nie die Israeliese ambassadeur in Suid-Afrika uit te skop nie en die Suid-Afrikaanse afgevaardigde in Tel Aviv te hou.<\/p>\n<p>Hy het die eerstejaar studente van Thabo Mbeki-leierskap-instituut aan die Universiteit van Suid-Afrika in Pretoria, Maandag toegespreek.<\/p>\n<p>Daar is tans &#8216;n veldtog om die Israeliese diplomate en ambassadeur van Israel na Suid-Afrika uit die land te sit.<\/p>\n<p>President Jacob Zuma het egter reeds &#8216;n spesiale gesant aangewys om die konflik in die Midde-Ooste te besleg. Mbeki het ges\u00ea dit is nodig om direkte skakeling met die ambassadeur te h\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>President Thabo Mbeki het Suid-Afrikaners aangemoedig om Israeliese produkte te boikot in reaksie op die land se optrede in Gasa. Meer as 1800 mense, waarvan die meeste burgerlikes, het in die Israeli-Hamas-konflik omgekom wat drie weke gelede opnuut uitgebreek het. Mbeki s\u00ea Suid-Afrikaners moet Israeliese produkte boikot. &#8220;Die mense van Suid-Afrika moet hierby betrokke raak. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26321\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Mbeki steun Israel-boikot&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[17393,17557,17558,5174,9366,2254],"class_list":["post-26321","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-bds","tag-boikot-israel","tag-disinvestering","tag-israel","tag-palestyne","tag-thabo-mbeki"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26321","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26321"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26321\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26321"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26321"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26321"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}