{"id":2632,"date":"2008-08-26T02:25:19","date_gmt":"2008-08-26T02:25:19","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=2632"},"modified":"2008-08-26T02:25:19","modified_gmt":"2008-08-26T02:25:19","slug":"bewegingsvryheid-onversoenbaar-met-lae-misdaad","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=2632","title":{"rendered":"Bewegingsvryheid onversoenbaar met lae misdaad"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Onder die opskrif,&nbsp; <a href=\"http:\/\/www.news24.com\/Beeld\/Suid-Afrika\/0,,3-975_2382369,00.html\">Skop, skiet, foeter &ndash; die redes<\/a> , beweer Beeld in &#39;n voorbladberig: &quot;Alarms, ho&euml; heinings, veiligheidshekke, vuurwapens, alkohol en armoede is van die faktore wat tot die toename in geweldsmisdade in die land bydra.&quot;<\/p>\n<p> Met ander woorde, hier vind ons&nbsp; &#39;n blote herhaling van die  vals clich&eacute; dat misdaad sogenaamd te wyte sou wees aan armoede.<\/p><\/div>\n<div align=\"justify\">&nbsp;<\/div>\n<div align=\"justify\">Lees  mens egter die berig, asook die verslag met meer aandag, kom jy agter dat dit  geensins is wat die verslag s&ecirc; nie. Die verslag lui dat <em>ongelykheid<\/em>, en  nie armoede op sigself nie, tot misdaad lei. Dit is ook wat nasionale  statistieke in Suid-Afrika aantoon: van die armste provinsies soos Limpopo en  die Noordkaap het tewens die laagste misdaadkoers.<\/p>\n<p>Die joernalis wat die&nbsp;berig&nbsp;geskryf het, het dus klaarblyklik&nbsp;nie  verstaan wat die verslag s&ecirc; nie.<\/p>\n<p>Kom ons oorweeg nietemin die bevindings  van die verslag. Dit blyk dat nie armoede&nbsp;soseer nie, maar&nbsp;<em>ander  mense se rykdom&nbsp;<\/em>&#39;n oorsaak van misdaad is. Voorts is daar aanduidings  dat die&nbsp;disintegrasie van gesinne en gemeenskappe bydra tot veral  geweldsmisdaad. <\/p>\n<p>In die Limpopo-provinsie is daar byvoorbeeld nog &#39;n  sterk stelsel van hoofmanne en tradisionele leierskap. Daar is gevolglik  dissipline en struktuur in die samelewing, met &#39;n gepaardgaande lae  misdaadkoers. Daar is nie so &#39;n groot aantal rykmansbuurte in Limpopo nie.  <\/p>\n<div align=\"justify\">In Gauteng, daarenteen, is daar ongelykhede. Sandton is langs Alexandra.  In Alexandra is daar voorts&nbsp;bitter min familiestrukture en gevolglik geen  dissipline nie. Die inwoners van Sandton, onder andere,&nbsp;betaal die prys  daarvoor. Hulle word vermoor, beroof en verkrag omdat dinge langsaan skeefgeloop  het.<\/div>\n<p>Volg dit nie dus logieserwys dat die&nbsp;ongebreidelde vryheid om  te plak en te beweeg&nbsp;net waar mens wil (ook vir onwettige immigrante), gaan  sorg dat misdaad vir ewig met ons sal wees nie? Dit is geregverdig om te s&ecirc; dat  daar slegs twee keuses is: die samelewing&nbsp;laat hetsy&nbsp;toe dat elkeen  beweeg en woon presies net waar hy wil, of mense se vryheid van beweging en  vestiging word weliswaar&nbsp;beperk, maar die misdaadkoers neem af. <\/div>\n<p><\/p>\n<div align=\"justify\">Dis  &#39;n strak keuse. Die prys wat&nbsp;party burgers vir sommige se vryheid van  beweging betaal, is letterlik om hulle lewens, besittings en veiligheid&nbsp;te  verloor. <\/div>\n<p>Vir my klink die verslag na &#39;n sterk argument ten gunste van  tradisionele leierskap en&nbsp;instromingsbeheer. So nie, is een van die w&ecirc;reld  se hoogste&nbsp;misdaadkoerse hier om te bly.<!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.masters19.ru\/kak-pomestit-malenkij-kamin-v-gostinoj\/\">\u043a\u0430\u043c\u0438\u043d \u0432 \u043c\u0430\u043b\u0435\u043d\u044c\u043a\u043e\u0439 \u043a\u043e\u043c\u043d\u0430\u0442\u0435<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/57678-3-goda-v-rukovodstve-prokuratury-xarkovskoj-oblasti-izuchaem-rabotu-yuriya-danilchenko.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p align=\"justify\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/antonbkl.JPG\" width=\"77\" height=\"101\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>Die Sentrum vir die Studie van Geweld en Versoening het so pas &#39;n verslag vrygestel waarin beweer word dat ongelykheid geweld veroorsaak. Soos gewoonlik het koerante en webwerwe in die Naspersstal di&eacute; mening vir soetkoek opgevreet, maar op die armoedkwessie gefokus.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[152,2556,21092],"class_list":["post-2632","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c21-anton-barnard","tag-anton-barnard","tag-bewegingsvryheid-onversoenbaar-met-lae-misdaad","tag-rubrieke"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2632","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=2632"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2632\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=2632"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=2632"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=2632"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}