{"id":26317,"date":"2014-08-12T10:17:42","date_gmt":"2014-08-12T08:17:42","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26317"},"modified":"2014-08-12T10:17:42","modified_gmt":"2014-08-12T08:17:42","slug":"etiese-debat-woed-oor-ebola","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26317","title":{"rendered":"Etiese debat woed oor Ebola"},"content":{"rendered":"<p>Agt Chinese mediese werkers wat ebola-pasi\u00ebnte behandel het, is onder kwarantyn in Sierra Leone geplaas.<\/p>\n<p>Eksperimentele medikasie kan glo gebruik word om die virus te bestry.<\/p>\n<p>Verskeie entstowwe word tans getoets, en &#8220;belowende resultate&#8221; is glo verkry, maar die gebruik van die eksperimentele middel het aanleiding gegee tot &#8216;n etiese debat oor of dit regverdigbaar is om ongetoetsde middels te gebruik, en indien wel, wie behandel moet word.<\/p>\n<p>Intussen sal die W\u00eareldgesondheidsorganisasie die riglyne opstel vir die gebruik van eksperimentele medikasie wat hulle meen teen 2015 beskikbaar sal wees. Die WGO het reeds die ebola-uitbreking in Wes-Afrika as \u2019n internasionale openbare gesondheidsnoodtoestand bestempel.<\/p>\n<p>Die WGO het kritiek gekry vir die wyse waarop hulle tydens die H1N1-pandemie in 2009, &#8220;behulpsaam&#8221; was om haastig &#8216;n entstof te bemark. Dit het tot aansienlike winste vir farmaseutiese maatskappye gelei. <\/p>\n<p>Die ebola-epidemie het net meer as 1 000 lewens ge\u00ebis.<\/p>\n<p>Liberi\u00eb het intussen \u0149 eksperimentele serum aangevra van die VSA. Daar is drie laboratoriums wat sulke middels vervaardig met befondsing van die Amerikaanse Departement van Verdediging.<\/p>\n<p>Dis nie bekend of die Chinese dokters en een verpleegster wat onder kwarantyn geplaas is, wel ebola onder lede het nie.<\/p>\n<p>Nog 24 verpleegsters, die meeste van hulle werksaam in \u0149 milit\u00eare hospitaal, is ook onder kwarantyn geplaas.<\/p>\n<p>Suid-Afrika kort dringend \u2019n praktykkode vir gesondheidsbeamptes om enige moontlike uitbreking van die ebola-virus te hanteer, het die DA Maandag ges\u00ea.<\/p>\n<p>\u201cSonder \u2019n praktykkode sal gesondheidsbeamptes landwyd nie nasionale riglyne h\u00ea om \u2019n moontlike mediese noodgeval wat met ebola verband hou te bedwing nie,\u201d het Wilmot James, DA-LP, in \u2019n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p>Hy het \u2019n beroep op dr. Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, gedoen om dringend s\u00f3 \u2019n kode in die Staatskoerant te publiseer.<\/p>\n<p>Volgens James moet die kode onder meer insluit hoe ebola-lyke hanteer moet word en hoe hospitaalsale onder kwarantyn geplaas moet word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Agt Chinese mediese werkers wat ebola-pasi\u00ebnte behandel het, is onder kwarantyn in Sierra Leone geplaas. Eksperimentele medikasie kan glo gebruik word om die virus te bestry. Verskeie entstowwe word tans getoets, en &#8220;belowende resultate&#8221; is glo verkry, maar die gebruik van die eksperimentele middel het aanleiding gegee tot &#8216;n etiese debat oor of dit regverdigbaar &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26317\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Etiese debat woed oor Ebola&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[16492,17462,17555,17554,8891,5611],"class_list":["post-26317","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-ebola","tag-entstof","tag-etiek","tag-pandemie","tag-wes-afrika","tag-wgo"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26317","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26317"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26317\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26317"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26317"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26317"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}