{"id":26289,"date":"2014-08-11T10:49:36","date_gmt":"2014-08-11T08:49:36","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26289"},"modified":"2014-08-11T13:30:19","modified_gmt":"2014-08-11T11:30:19","slug":"pallo-jordan-is-soek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26289","title":{"rendered":"Pallo Jordan is soek"},"content":{"rendered":"<p>Pallo Jordan is skoonveld. Die ANC kon nie onmiddellik bevestig waar Jordan is nie.<\/p>\n<p>Die ANC-LP is uitgevang dat hy sy akademiese kwalifikasies versin het.<\/p>\n<p>&#8216;n Engelstalige Sondagkoerant het verlede week berig dat geen bewyse gevind kon word van Jordan se doktorsgraad nie. <\/p>\n<p>Jordan het geen grade of diplomas aan die Universiteit van Wisconsin-Madison of die London School of Economics (LSE), behaal nie, maar gee voor dat hy het.<\/p>\n<p>Hy het geen formele tersi\u00eare akademiese kwalifikasies hoegenaamd nie, het die koerant berig. Hy beskik ook nie oor &#8216;n ere-doktorsgraad nie.<\/p>\n<p>Volgens die koerant is Jordan hierdie week as &#8216;n Business Day rubriekskrywer afgedank omdat hy versuim het om sy weeklikse rubriek vir publikasie voor te l\u00ea.<\/p>\n<p>Goeie vriende, kamerade en die bure het ook na bewering nie gesien of gehoor van die bedrie\u00ebr nie. Sommige het ges\u00ea hulle is bekommerd. <\/p>\n<p>&#8216;n Verslaggewer wat sy huis besoek het, s\u00ea dit lyk asof dit leegstaan.<\/p>\n<p>Intussen het die Daily Maverick se &#8216;intelligensia&#8217; dit op hulleself geneem om Jordan se reputasie te verdedig. Hulle s\u00ea &#8216;n gebrek aan &#8216;n graad neem nie weg van sy breinkrag nie. <\/p>\n<p>Prof. Steven Friedman het Jordan beskryf as &#8220;een van ons uitnemende intellektuele&#8221;.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Pallo Jordan is skoonveld. Die ANC kon nie onmiddellik bevestig waar Jordan is nie. Die ANC-LP is uitgevang dat hy sy akademiese kwalifikasies versin het. &#8216;n Engelstalige Sondagkoerant het verlede week berig dat geen bewyse gevind kon word van Jordan se doktorsgraad nie. Jordan het geen grade of diplomas aan die Universiteit van Wisconsin-Madison of &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26289\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Pallo Jordan is soek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[17537,17460,13311,17538],"class_list":["post-26289","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-ere-doktorsgraad","tag-kwalifikasie","tag-pallo-jordan","tag-tersiere-opleiding"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26289","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26289"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26289\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26289"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26289"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26289"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}